Presidentsvrou word VN-voorspraakmaker
Presidentsvrou word VN-voorspraakmaker

Presidentsvrou word VN-voorspraakmaker

Sal kampvegter vir tienermeisies en jong vrouens wees
Estelle de Bruyn
Die uitvoerende direkteur van die Verenigde Nasies se program vir die bekamping van MIV/Vigs (UNAids), Michel Sidibé, het Namibië se presidentsvrou, me. Monica Geingos, as UNAids se spesiale voorspraakmaker vir jong vrouens en tienermeisies aangestel. Sy sal die “Begin vry, Bly vry, MIV-vry”-veldtog bevorder wat pas bekend gestel is.
Sidibé het Geingos tydens die 71ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York ontmoet.
Geingos sal haar posisie as spesiale voorspraakmaker vir UNAids gebruik om die gesondheid van tienermeisies en jong vrouens te verbeter.
“Ek is verheug dat me. Geingos hierdie posisie aanvaar het. Sy sal haar platform gebruik om vennote en oplossings vir sommige van die moeilikste gesondheidskwessies te soek wat jong vrouens en tienermeisies vandag in die gesig staar. Dit sluit MIV-voorkoming en seksuele en reproduktiewe gesondheidsorg, asook toegang tot onderwys in,” het Sidibé gesê. “Jong vrouens en tienermeisies oral in die wêreld het ’n nuwe kampvegter en ons sien uit daarna om haar werk te ondersteun.”
Geingos het in Namibië en ook op wêreldverhoë reeds namens jong vrouens en tienermeisies gepraat. By die 2016 hoëvlak-vergadering van die Verenigde Nasies om MIV te beëindig, is sy geloof vir haar eerlike en direkte waarnemings oor waarom die wêreld nie daarin kon slaag om in die behoeftes van jong vrouens en tienermeisies te voorsien nie, en watter praktiese stappe nodig is om die kritieke gaping te oorbrug.
“Jong vrouens en tienermeisies staar teenstrydige werklikhede van ’n wêreld in die gesig, wat toenemend geslagsgelykheid erken, terwyl hulle in gemeenskappe leef wat steeds voortgaan om hulle hierdie gedeelde reg te ontneem.
“Terwyl ek opgewonde is oor bemoedigende tekens om die wêreld van sy patriargale mantel te verlig, bly die risiko’s wat jong vrouens en tienermeisies in die gesig staar, disproporsioneel en onaanvaarbaar hoog. Dit is ’n eer om by UNAids aan te sluit en te werk vir ’n geslag wat vry van MIV begin en vry bly,” het Geingos gesê.
Geingos is ’n kampvegter van “Begin vry, Bly vry, MIV vry,” ’n agenda om die wêreld op ’n supervinnige trajek te plaas om ’n einde aan MIV onder kinders, tieners en jong vrouens teen 2020 te maak:

Begin vry
Skakel nuwe MIV-infeksies onder kinders tussen die ouderdomme van nul en 14 jaar oud uit deur die getal nuwe gevalle van infeksie onder kinders tot minder as 40 000 teen 2018 en 20 000 teen 2020 te beperk. Bereik die doelwit van 95 persent swanger vrouens wat met MIV leef met lewenslange MIV-behandeling teen 2018.

Bly vry
Verminder die aantal nuwe MIV-infeksies onder tieners en jong vrouens tussen die ouderdomme van tien en 24 jaar tot minder as 100 000 teen 2020. Bied vrywillige mediese besnydings vir MIV-voorkoming aan 25 miljoen bykomende mans teen 2020, met die fokus op jong mans tussen die ouderdom van tien en 29 jaar.

MIV vry
Voorsien 1,6 miljoen kinders tussen die ouderdom van nul en 14 jaar en 1,2 miljoen tieners tussen die ouderdom van 15 en 19 wat met MIV leef, van antiretrovirale medikasie teen 2018. Voorsien 1,4 miljoen kinders (0-14) en een miljoen tieners (15-19) van MIV-behandeling teen 2020.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.54/OZ UP +1.18% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.70% | Zinc US$ 2 876.90/T UP 2.51% | Brent Crude Oil US$ 87.30/BBP DOWN -0.0079 | Platinum US$ 908.44/OZ UP +0.70% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.54/OZ UP +1.18% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.70% | Zinc US$ 2 876.90/T UP 2.51% | Brent Crude Oil US$ 87.30/BBP DOWN -0.0079 | Platinum US$ 908.44/OZ UP +0.70%