Poetin soek vierde termyn: CIA
Rusland
Rusland se pres. Vladimir Poetin sal hom waarskynlik weer in 2018 as president verkiesbaar stel en mag ’n sterker outoritêre bewind afdwing om onrus oor die verswakkende ekonomie uit te wis.
Dit is die mening van ’n top-CIA-ontleder oor Rusland.
Die skaars openbare uitlatings deur Peter Clement, hoof van die CIA se eenheid wat Rusland dophou, werp lig op hoe Amerikaanse intelligensie-deskundiges Poetin beskou wat voorberei om vir ’n vierde termyn as staatshoof in Rusland te staan.
- Nampa/Reuters

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie