Op die uitkyk vir Rio
Michelle Vorster se fietsrybrille vir haar komende deelname aan die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro word deur Torga Optics geborg. Die Namibiese kampioen in bergfietsry het verlede week die borgskap van me. Jane Kotze ontvang namens Torga Optics in die Grove Mall, wat reeds ’n geruime tyd een van die ryer se borge is. Die Olimpiese vroue bergfietsresies is op Saterdag 20 Augustus en volgens Vorster sal sy waarskynlik drie fietsrybrille vir die toer inpak. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie