Nesskrop begin

Met die Republikein se Toerisme Ekspo wat om die draai is, het sommige uitstallers begin om hul stalletjies by die Windhoek skougronde voor te berei. Die stalletjies sal vanjaar deur die besoekers beoordeel word en daarvolgens sal ?n wenner gekies word.

Soortgelyk

 

Groot gemsbok skraap sy vlerk

18 ure gelede | Ongelukke

Dit is baie meer ingewikkeld as om 'n motor te parkeer...En dan is daar 'n vlagpaal in die pad.

Nuusbreker - Tronk toe vir Chinese

19 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - Landdros Alexis Diergaardt het vanmiddag in die Windhoekse streekshof die vier Chinese smokkelaars van 14 renosterhorings en een luiperdvel tronkstraf opgelê....

Klaskamers in puin

21 ure gelede | Ongelukke

Foto's is pas ontvang van die skade wat vanoggend deur 'n brand aan geboue van die Hoërskool Rehoboth op hierdie Suidedorp aangerig is. Volgens Nampa...

Plaasvrou aangeval

1 dag gelede | Misdaad

Henriette Lamprecht - ’n Bejaarde vrou is Dinsdagmid­dag op ’n plaas in die Leo­nardville-omgewing oorval en wreed aangerand. Die 79-jarige me. Hendrina Johanna (Drienie) Osborn...

SADC moet voorberei op gróót reën

1 dag gelede | Weer

Elvira Hattingh - SADC-lande moet hulle voorberei op normale tot bo normale reënval tydens die 2016-’17 reënseisoen wat moontlik vloede tot gevolg kan hê. Volgens...

Drie renosterhorings is van Namibië

1 dag gelede | Howe

Francoise Steynberg Drie van die 14 renosterhorings wat vier Chinese mans in Maart 2014 op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako probeer deursmokkel het, is beslis...

Vrag gesteel

1 dag gelede | Misdaad

Tanja Bause - ’n Vragmotor met ’n vrag koeldrankbottels gelaai, het gister om 08:00 sowat 80 kilometer buite Otjiwarongo op pad na Okahandja aan die...

Windhoek Skou skop af

1 dag gelede | Kuns en vermaak

Augetto Graig - Die gewilde Windhoek Skou skop vandag in die hoofstad af en beloof nege dae van pret en genot vir die skougangers sowel...

Weer vir 30 September 2016

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Noorde en Noordweste. Elders sal dit mooi weer en koel tot warm wees. Winderige toestande...