Nasionale Raad verwerp omstrede wet
Die Nasionale Raad het vanoggend eenparig die wysigingswetsontwerp op burgerskap in sy totaliteit verwerp omdat dit ongrondwetlik is. Die wetsontwerp sal weer voor die Nasionale Vergadering moet dien.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie