Namibië ‘styg’ op indeks vir mededingendheid
Namibië lê 84ste uit 138 lande op die Wêreld- Ekonomiese Indeks se Global Competitiveness Index (GCI) vir 2016-’17. Verlede jaar was Namibië 85ste uit 140 lande. Die land se algehele punt van 4 uit ‘n moontlike 7 is egter onveranderd en steek sedert 2014-’15 hier vas.
Die Mark berig môre volledig oor Namibië se vertoning op die GCI
Die Mark berig môre volledig oor Namibië se vertoning op die GCI
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie