Miljoene rol vir FNB op plaaslike indeks
Miljoene rol vir FNB op plaaslike indeks

Miljoene rol vir FNB op plaaslike indeks

Trustco styg 16,4%, BWH sak terug
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Verhandeling op die plaaslike indeks van die Namibiese aandelebeurs (NSX) is verlede week deur FNB Namibia Holdings oordonder: Uit die totale weekverhandeling van sowat N$17,3 miljoen op dié indeks, was bykans N$15,9 miljoen transaksies wat deur dié groep beklink is.
FNB was ook die enigste maatskappy op die plaaslike indeks wat verlede week met ‘n hoër sluitingsprys as dié van die vorige week kon spog. Die groep het Vrydag op N$48,02 per aandeel geëindig, 2c stuk of 0,04% stewiger as die vorige een.
Ondanks uitstekende jaarresultate wat Donderdag bekend gemaak is, het Bank Windhoek Holdings (BWH) se aandeleprys Vrydag met 1c stuk tot N$17,44 per aandeel teruggesak. BWH se sluitingsprys vir die week was 16c per aandeel of 0,9% laer as dié van die vorige week.
Vir die jaar tot einde Junie 2016 het BWH ‘n wins ná belasting van bykans N$905,1 miljoen gemaak, 20,2% meer as die vorige jaar. Verdienste per aandeel (EPS) was 181,2c, ‘n styging van 20,5% vergeleke 2015. BWH het ‘n dividend van 66c per gewone aandeel vir die 2016-boekjaar verklaar, 24,5% hoër as in 2015.
Meer as N$1,36 miljoen se BWH-aandele het verlede week in totaal van hande verwissel.
Die enigste ander maatskappy op die plaaslike indeks wat verlede week sake gedoen het, was Oryx Properties Ltd. Altesaam N$82 212 van dié groep se aandele is verhandel. Oryx het Vrydag op N$21,08 stuk gesluit, dieselfde as die vorige week. Oryx het in ‘n handelsoorsig gesê sy totale omvattende inkomste vir die jaar tot einde Junie sal na verwagting 30% of meer laer as dié van 2015 wees. Dié eiendomsgroep staal hom dus vir ‘n verlaging van minstens N$57 miljoen, wat sy totale omvattende inkomste vir 2016 op sowat N$133 miljoen te staan sal bring.
Verlede week se totale verhandeling van sowat N$17,3 miljoen op die plaaslike indeks was minder as die bykans N$32,7 miljoen van die vorige week. Die indeks het verlede week met 0,17% teenoor die vorige week teruggesak en op 546,22 punte geëindig.
Op die algehele indeks van die NSX is meer as N$151,2 miljoen se aandele verlede week in totaal van die hand gesit teenoor net minder as N$438 miljoen die vorige week. Die indeks het in die week onder oorsig met 0,99% verstewig en Vrydag op 1 066,69 punte gesluit. Die JSE se indeks van alle aandele het verlede week met 0,88% gestyg.
Trustco Group Holdings Ltd was verlede week loshande die wenner op die algehele indeks. Dié Namibiese groep, wat ook op die JSE genoteer is, het Vrydag op N$3,90 per aandeel gesluit, 55c stuk of 16,4% hoër as die vorige week.
Die week se grootste verloorder was Paladin Energy Ltd. Dié meerderheidsaandeelhouer in die Langer Heinrich-uraanmyn in Namibië se sluitingsprys het met 24c per aandeel of 12,4% teenoor die vorige week getuimel en het Vrydag op N$1,70 stuk geëindig.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.98 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 328.80/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.85% | Zinc US$ 2 866.10/T UP 2.12% | Brent Crude Oil US$ 88.02/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 904.81/OZ UP +0.30% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.98 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 328.80/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.85% | Zinc US$ 2 866.10/T UP 2.12% | Brent Crude Oil US$ 88.02/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 904.81/OZ UP +0.30%