Media-span teen eweknie van Botswana
Media-span teen eweknie van Botswana

Media-span teen eweknie van Botswana

Andrew Poolman
’n “Nasionale span” uit die geledere van die Namibiese media het ’n borgskap van uitrusting van Shoprite Namibia ontvang vir die toernooi tussen vier spanne wat die naweek by die tegniese sentrum van die Namibiese Sokkervereniging gespeel word. ’n Media-span van Botswana, ’n veteranespan en ’n span van die kusstreek sal ook in die sosiale kompetisie meeding.

Shoprite/Checkers se bestuurder van menslike hulpbronne, me. Karin Smith (regs), het die uitrusting aan twee stigterslede van die Namibiese media-sokkerspan, John Ekongo (links) en Jimmy Julie, oorhandig. Nog ’n borg van die toernooi is NAFPU (die Namibiese Sokkerspelersunie). Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!