Kollegas gesoek
Lalla en Lizzie skryf:
Ons probeer om soveel moontlik afgetredenes wat by Agra werksaam was en in Windhoek woon op te spoor. Die doel met hierdie poging is om ’n lekker bymekaarkom te reël (bv. ’n laat ontbyt) waar ons kan saam kuier en lekker gesels.
Kontaknommers: Lalla 018 401 6312 of Lizzie 081 408 6801.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie