Kies die verre Noorde se wenner
Elke Namibiër het vanaf vandag een selfoonstem om die verre Noorde se finalis vir Namibia Media Holdings en vennote se Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2017 te bepaal.
Die stemlyn sluit om 17:00 op 2 September.
Kies uit Oniipa, Outapi, Ondangwa, Oshakati, Opuwo, Eenhana, Rundu, Katima Mulilo, Ruacana, Okahao, Helao Nafidi, Omuthiya, Oshikuku of Nkurenkuru.
Een gelukkige deelnemer kan N$1 000 wen.
Hoe om deel te neem:
SMS NA 51500
• Tik die sleutelwoord “TOWN”.
• Tik die naam van die dorp waarvoor jy stem.
• Stuur jou SMS na 51500.
• Elke SMS kos N$1.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie