Invoerreëls is drakonies
Dat Suid-Afrika sy dieregesondheidstatus met die toepassing van streng invoermaatreëls vir vee wil beskerm, is verstaanbaar en aanvaarbaar.
Dat daardie maatreëls egter só drakonies is dat dit vir uitvoerders prakties onmoontlik sal wees om na te kom, is eenvoudig onregverdig.
Suid-Afrika is ’n netto-invoerder van rooivleis. Namibië, daarenteen, is ’n netto-uitvoerder en produseer baie meer vleis as wat binnelands verbruik kan word.
Vee wat na voerkrale en abattoirs in die buurland uitgevoer word, kom nie in aanraking met die buurland se veekuddes nie. Die risiko vir enige siekteoordrag is dus feitlik nul.
Verder word Namibië as een van die lande in die streek met die beste dieregesondheidstatus beskou. Dit is immers ook waarom ons vleis, en nie Suid-Afrika s’n nie, na gesogte premiemarkte in Europa en Brittanje gaan.
Die buurland se rooivleisbedryf hou vol die nuwe maatreëls wat op 1 Julie in werking tree, is nié ’n handelsboikot nie en is suiwer op grond van dieregesondheidsoorwegings ingestel.
Dit feit dat dit in wese gaan beteken weinig of geen Namibiese vee sal meer aan voerkrale en abattoirs in die buurland gelewer word nie, lyk al te veel na die skil van ’n handelsappeltjie met plaaslike uitvoerders.
Veeprodusente se hoop lê nou daarin dat die Suid-Afrikaanse voerkrale en abattoirs ’n spesiale uitsluitingsooreenkoms sal beding.
Net soveel as wat Namibiese boere nie die verlies van ’n reusemark kan bekostig nie, kan Suid-Afrikaanse produsente nie ’n verbruikersboikot bekostig as rooivleispryse weens tekorte die hoogte sou inskiet nie.
21 June 2016
Who ‘looks like’ a terrorist in America?
“Profiling is something that we’re going to have to start thinking about as a country,” Donald Trump said Sunday on “Face the Nation” when asked about increasing the use of profiling of Muslims in the US.
“I have seen it recently,” he explained. “We had tremendous numbers of people coming into a speech I was making. And people that obviously had no guns, had no weapons, had no anything, and they were going through screening. And they were going through the same scrutiny as somebody else that looked like it could have been a possible person.”
How was the NRA-endorsed Mr. Trump so sure that so many of those attending his rally “obviously had no guns”? And what, exactly, does a “possible person” “look like”? Brown? Male? Bearded? Wearing a thawb?
Mr. Trump’s thinking is not just poisonous in a pluralistic society, but also pointlessly and counterproductively so.
• The Washington Post

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie