Eerste vaardigheidskompetisie ''n reuse-sukses

Yochanaan Coetzee
Honderde tegniese en beroepsopleidingstudente het verlede week hul vaardighede by die Ramatex-kompleks ten toon gestel en vir ’n plek in volgende jaar se World Skills Wêreldkampioenskap in Doebai meegeding. Skole en die publiek kon die geleentheid bywoon.
Die wenners is: Frans Hamalwa van Mapac Tech Training Institute vir motorwerktuigkunde; Lazarus Amutenya van die National Youth Service vir messelwerk; Elnesto Shimweefeleni van NamWater vir houtwerk; Roelf Diergaardt van die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) vir kookkuns; Johannes Nicodemus van NamWater vir elektrotegniese werk; Brasius Kavili van Finishing Touches vir skrynwerk; Israel Namupala van Valombola VTC vir verkoelingswerk; Charles Hamutumua van Valombola VTC vir loodgieterswerk; Shipanga Ayehe van Surety Construction vir teëlwerk; en Penno Tieties van COSDEC Gobabis vir sweiswerk. Valombola VTC is as die beste instituut be­kroon. Johannes Nicodemus, wat elektriese installering by NamWater doen, is as die kampioen met die meeste punte in die kompetisie aangewys. Foto''s Yochanaan Coetzee

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!