Eerste dag lewer fees soos min

Sportmangees en rugby was op die eerste dag van die 2019 Momentum-finale vir hoërskole die groot wenner.
Tielman van Lill
Tielman van Lill - Die eindstryde van die Momentum Raadsbeker vir skolerugby het Vrydag afgeskop toe die spanne van Toyota Gobabis Gimnasium en Dr. Lemmer (o.14B-liga) om 15:00 uitgedraf het.

Dr. Lemmer het wel die eerste drie punte met 'n strafdoel in die openingsminute van die botsing behaal en 'n drie gedruk wat oorgeskop is om rustyd met 10-0 voor te loop. Die voorspelers van Gobabis, onder leierskap van die seweflank Dandré du Plessis, het in die tweede helfte 'n stewige fondasie vir 'n oorwinning van 19-17 gelê het om die o.14B-titel op te raap.

Gobabis het Christiaan Barnard, sy stewige agtsteman en kaptein, binne die eerste minute verloor wat sy voorspelers ritme laat verloor het. Die spanpraatjie met rustyd deur mnr. Tony Tripodi (skoolhoof) en sy afrigtingspan het egter die gewenste uitwerking gehad.

Ná rustyd het Du Plessis en sy mede-Bulletjies die leisels stewig vasgevat om die vlugvoetige agterspelers van Dr. Lemmer in toom te hou en voorlangs te oorheers. Terwyl Lemmer net sewe punte met 'n drie in die tweede helfte kon behaal, stapel Gobabis 19 punte op wat drie vyfpunters en twee doelskoppe insluit.

Punte, Dr. Lemmer, drieë deur agtsteman Ashwan Loxton en skrum­skakel Jason Isaacs. JP van Wyk slaag met een strafskop en twee doelskoppe. Gobabis Gim, een drie elk deur Elle-Jay August, Irohan Human en Luan Oosthuizen. Doelskoppe deur Dandré du Plessis (2).

Die voor- en agterspeler van die wedstryd is Irohan Human en Elle-Jay August, beide van die wenspan.



HTS II KLOP GOBABIS GIM

In die tweede kragmeting van die dag draf Engen/OK Foods Gobabis Gimnasium I teen HTS se tweede span vir die o.19D-eindstryd uit, met HTS die trofeewenners met 25-12.

Beide spanne is goed afgerig, maar Gobabis druk twee drieë teenoor die een van HTS. HTS open met twee strafskoppe deur Dantago Isaacs, opgevolg met 'n drie deur regtervleuel Dillon de Klerk om die Windhoekers se voorsprong rustyd tot 16-0 te rek.

Die moedige Gobabis het hul bes probeer, maar kon nie suksesvol teen HTS se vyftiental asook die besige fluitjie van die skeidsregter kompeteer nie. In die tweede helfte hergroepeer die Bulle om twee vyfpunters te behaal waarvan die eerste een deur Marco Smith oorgeskop is om tot 16-7 te vorder.

Dinge lyk skielik beter vir die Bulle van die Cattle Country, maar die ses strafskoppe wat Isaacs oorskop, besorg 18 punte aan HTS. Gobabis voeg sy tweede en laaste drie om met 12-19 binne bereik van HTS te kom, maar twee strafskoppe aan HTS het die laaste sê en Gobabis buig die knie met grasie.

Punte, Gobabis Gim: Drieë deur Michael Coetzer en Henco van Niekerk. Doelskop: Marco Smith (1). HTS: Drie deur Dillon de Klerk. Dantago Isaacs slaag met ses strafdoele en een doelskop.

Die voor- en agterspeler van die wedstryd is Kalu Eichab en Dantago Isaacs, beide van HTS.



WHS II KLOP WINDHOEK GIM II

Die tweede span van Samsung WHS onder aanvoering van kaptein en agt­steman Forché Windstaan rond die dag se opwinding met 'n dramatiese oorwinning van 18-13 teen Pupkewitz Megabuild Windhoek Gimnasium af om die o.19 B-trofee in te pak.

Gim was eerste op die telbord met twee suksesvolle strafskoppe van los­skakel Greschlin Bruwer se akkurate stewel. WHS antwoord met sy eie medisyne om die telling gelykop te maak (6-6). Altus Opperman, binnesenter van Gim, het egter planne van sy eie en hy druk sy span se enigste drie om rustyd met 13-6 voor te loop.

Gim kon in die tweede helfte nie 'n enkele punt aanteken nie, terwyl WHS twee vyfpunters behaal het. Beide drieë was juwele, maar veral die laaste een sal nog lank deur WHS se ondersteuners onthou word.

Die flank Rowan Jansen beur eerste oor (13-11) en binnesenter Sergio Dinniz voeg twee punte met die doel­skop by om die telling 13-elk te maak. Met die minute wat verby tik, lyk dit soos die eerste trofee wat dalk gedeel gaan word, maar Coburn Claassen, heelagter van WHS, slaan 'n bres om die wendrie te vind.

WHS, Drieë: Rowan Jansen en Coburn Claassen. Sergio Dinniz 1 doel- en 2 strafskoppe. Windhoek Gim, Drie deur Altus Opperman. Greschlin Bruwer voeg 1 doel- en 2 strafskoppe by.

Die beste voor- en agterspeler van die wedstryd is Forché Windstaan en Sergio Dinniz (beide WHS).

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.9 | EUR to NAD 20.55 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 314.56/OZ DOWN -0.0031 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.74% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.92/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 901.63/OZ DOWN -0.0091 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.9 | EUR to NAD 20.55 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 314.56/OZ DOWN -0.0031 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.74% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.92/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 901.63/OZ DOWN -0.0091