Duitse vernuf met pistole verstom
Duitse vernuf met pistole verstom

Duitse vernuf met pistole verstom

Andrew Poolman
Die Namibiese Pistoolskietvereniging is trots om die jaar te kon merk met die eerste van verskeie internasionale kompetisies wat nog in 2016 beplan word.
Die Vereniging het onlangs sy 48ste nasionale kampioenskap by die Luiperdsvallei skietbaan suid van Windhoek aangebied. Die organiseerders was veral trots en geëerd om die Duitse nasionale span teenwoordig te hê wat spesifiek in PPC 1500 (presisie-pistoolskiet) spesialiseer.
Die Duitse deelname, asook dié van Suid-Afrika se Departement van Korrektiewe Dienste (DKD), was ’n geskiedkundige eerste by ’n Namibiese kampioenskap sedert onafhanklikwording in 1990.
“Die byeenkoms was net moontlik danksy die ondersteuning van die Namibiese polisie (wapenpermitte) asook ons borge wat nie skaam was om te help nie,” sê mnr. Michael Jaeger, president van die Vereniging.
“Dit is ’n riem onder die hart dat ondanks die voortdurende negatiewe kommentare uit verskeie oorde, daar wel nog onderskei kan word tussen ons sport en die wanaanwending van vuurwapens in misdaad. Nogmaals dankie aan Nampol.”
Volgens Jaeger het albei die buitelandse spanne aangedui dat hulle volgende jaar weer genooi wil wees.
Sonder die steun van borge en rolspelers soos Paratus Telecom, Namibia Construction, 365 Logistics, MB Truck Spares, Namibia Breweries, Shadenet, Agra (Safari Guns), Global Polymer Industries, Berndt Metzger, Plaas Omitara, Mike Beavis en al die lede van die Namibiese Pistoolskietvereniging en Windhoek Sentraal Pistoolklub sou die byeenkoms nie naastenby so suksesvol aangebid kon word.
“Dit was ’n wonderlike gesig en ’n spesiale ervaring om die Duitse nasionale span te sien kompeteer. Om ná 30 skote net een of twee punte weg van ’n vol telling te wees, wil gedoen wees. Wêreldklas!” sê Jaeger.
Die 19 roetines van presisie-pistoolskiet (ook bekend as polisie-pistoolskiet) wat meerendeels met die 9 mm pistool geskiet word, is totaal deur die Duitse nasionale span oorheers, met die RSA Departement van Korrektiewe Dienste tweede.
Die Namibiese Presidentspan wat vir die eerste keer aan hierdie roetines deelgeneem het, moes ongelukkig met die derde plekke tevrede wees.
In die ander items wat uit die .22, .32 en .177 kalibers bestaan, het die Namibiese Presidentslede vier van die sewe items gewen. Die Duitse nasionale span het nie in hierdie items deelgeneem nie.
Boelie Malherbe is weer die Namibiese kampioen vir 2016, gevolg deur Michael Bartlewski en Michael Jaeger. Die nuweling Michael Schoeman het sy stem dik gemaak met baie goeie uitslae. In die toekoms word nog baie van dié skut verwag.
Ongelukkig is daar nie tans baie vroue wat deelneem nie, maar Oenone Pieters (Namibië) was die algehele wenner met Samantha Ramsewaki (DKD) tweede en nog ’n Namibiër, Tatiana Malewski, in die derde plek.
Die wenners van die verskillende trofeë was:
Ope manskampioen – Mornay de Beer (DKD).
Geslote manskampioen – Boelie Malherbe (Namibië).
Tara Trofee (gekombineerde telling van die 50 meter .22 pistool en die 25 meter .32 pistool) – Mornay de Beer (DKD).
Presidentsbeker (45,72 meter met ’n .22 pistool) – André Scheepers (DKD).
Navrae oor die sport kan aan Jaeger ([email protected]) of Boelie Malherbe by [email protected] gerig word.

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.4 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 382.74/OZ UP +0.62% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.81% | Zinc US$ 2 827.10/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 87.09/BBP DOWN -0.0071 | Platinum US$ 937.43/OZ DOWN -0.0027 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.4 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 382.74/OZ UP +0.62% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.81% | Zinc US$ 2 827.10/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 87.09/BBP DOWN -0.0071 | Platinum US$ 937.43/OZ DOWN -0.0027