Costa se eindpoging klop Xavier op Outjo
Laas naweek se Ugab Terrace MTB Challenge het weer nie teleurgestel nie – grootliks te danke aan die stewige getal deelnemers in elke kategorie wat die reis na Outjo aangepak het, asook die borge wat dit help moontlik maak het.
Die hoofresies oor 70 km was ’n taai een, maar dis hoekom die byeenkoms as ’n “Uitdaging” eerder as ’n pretrit bekend staan.
By die elite mans was daar ’n hewige stryd aan die voorpunt tussen twee energieke jong ryers wat reeds die land op hoër vlak verteenwoordig het.
Xavier Papo het feitlik die hele pad voorgeloop, voordat Raul Costa Seibeb hom in die laaste meters voor die eindstreep verbygesteek het. Net breukdele van ’n sekonde was die verskil met die elektroniese tydhouer wat dieselfde tyd (2 ure 38 minute 58 sekondes) vir beide aangeteken het.
Irene Steyn het ’n gerieflike eerste plek in die 70 km elite vroueresies met ’n goeie tyd van 2:50:39 ingeneem.
Mnr. Johan Pretorius, ervare tydhouer by fietsbyeenkomste, was vol lof vir die organisering van die byeenkoms. “Die nuwe roetes was opwindend en die venue vir die wegspring en eindstreep was perfek. Bergfietsryers kan volgende jaar maar seker maak hulle merk dié een in hul dagboek.”
Die hooforganiseerder, Human Prinsloo, sê vrywilligers soos Floraine Prinsloo, Donsie Schoeman, Dakkie Anthonissen en Marinette Anthonissen het ook ’n vlot byeenkoms help verseker. “Al die positiewe terugvoer maak ons net meer vasberade om volgende jaar selfs nog ’n beter byeenkoms aan te bied. Ons hoop om al die fietsryers volgende jaar weer terug te verwelkom.”
Die Ugab Terrace se eerste aanbieding van ’n duathlon (5 km hardloop, 21 km bergfietsry, 5 km hardloop) was ook ’n groot treffer, met John Valentin wat in ’n algehele tyd van 1:53:17 as die wenner na vore getree het.
Die voorste uitslae was soos volg:
70 KM ELITE MANS
1 Rual Costa Seibeb 82:38:58
2 Xavier Papo 2:38:58
3 Joshua Scherer 2:58:25
4 Tjipe Murangi 3:02:36
5 Nicolaas Swart 3:12:17
6 Ruhan Gous 3:13:28
7 Johannes Shikwena 3:17:34
8 Danzil de Koe 3:27:39
9 Eneill Buitendag 3:31:57
10 Tiekie du Plooy 3:43:53
70 KM ELITE VROUE
1 Irene Steyn 2:50:39
2 Michelle Doman 3:14:55
3 Lelani Swart 3:46:15
4 Courtney Trossbach 3:48:03
5 Marietjie de Chavonnes Vrugt 4:11:08
70 KM SUBVETERAAN MANS
1 Ingram Cuff 2:46:26
2 Philip Steyn 2:59:35
3 Morné Honiball 3:11:15
4 Koos Blaauw 3:12:34
5 Pierre Lambert 3:13:27
70 KM SUBVETERAAN VROUE
1 Maike Bochert 3:27:33
2 Gesa Kock 3:29:56
3 Luanne van der Schyff 3:33:52
4 Jacky Coetzee 3:51:26
5 Carla Labuschagne 4:33:56
70 KM VETERAAN MANS
1 Fanie Steenkamp 2:49:46
2 Stefan van Doorn 2:50:37
3 Frans-Anthonie Gerber 2:53:05
4 Allan Vivier 3:00:09
5 Pieter Praetorius 3:07:28
70 KM VETERAAN VROUE
1 Wilmien Chamberlain 3:14:04
2 Sophia Snyman 3:19:56
3 Petra Compion 3:25:12
4 Anneke Steenkamp 3:30:54
5 Dawn Adams Redelinghuys 4:13:23
70 KM MEESTERS MANS
1 Frank Snyman 2:50:37
2 David Cochran 3:07:36
3 Jan Nel 3:10:24
4 Alfons Kiesewetter 3:22:04
5 Jaco Du Plessis 3:31:52
70 KM MEESTERS VROUE
1 Karin Brockmann 4:13:23
2 Ingeborg Winsauer 4:22:06
3 Dietlind Basson 4:22:06
40 KM DIKWIELFIETSE
1 Willie Greeff 2:05:16
2 Jurgens Bosman 2:12:18
3 Antonio da Silva 2:33:03
40 KM JUNIOR MANS
1 Justin Vosloo 1:40:19
2 Petri Bruwer 2:48:22
40 KM MANS OPE
1 George Hamukwaya 1:40:52
2 Heinrich Kruger 1:42:51
3 Eddie Viljoen 1:42:51
4 Fanie Britz 1:44:28
5 Fana Lambert 1:48:13
40 KM OPE
1 Andri du Toit 1:53:24
2 Martenique Scott 1:58:50
3 Estelle van Zyl 2:07:49
4 Suleika Heigan 2:09:51
5 Julani Wahl 2:11:06
21 KM PRETWEDREN VROUE
1 Yana De Jesus 1:14:40
2 Carin Pretorius 1:14:41
3 Dunja Kiesewetter 1:20:40
4 Anel Holtzhausen 1:24:04
5 Esandre Hauptfleisch 1:24:04
21 KM PRETWEDREN MANS
1 Berno Goebel 1:07:09
2 Andreas von Jeney 1:17:35
3 Kirsten Brink 1:21:34
4 Hennie du Buisson 1:30:47
5 Andre Brand 1:32:41
DUATHLON MANS
1 John Valentin 1:53:17
2 Philip Bartholomae 2:07:29
3 Francois van Zyl 2:11:50
4 Andrew Sowden 2:46:57
DUATHLON VROUE
1 Elani Coetzer 2:11:09
2 Serieka Sowden 2:13:35
3 Mande Krone 2:31:57
4 Carlia Kotze 2:53:09
5 Beate Kretzschmar 2:54:54
• Die organiseerders het waardering uitgespreek vir die bydrae van die borge Sophienhof Lodge (venue), Mannie’s Bike Mecca, Nexus Building Contractors, OK Foods Outjo, Outjo Apteek, Base Camp, Outjo Supermark, Dan-Marie Chalets, Danie Holtzhausen, Das Bike Shop, Weimann’s Garage, Plumbco Plumbing, Namibia Breweries, Scott Game Dealers, Corridor Logistics, Multiplex Tyres and Spares, Securitas, El Dorado, Etosha Heights, Bank Windhoek, Ombinda Lodge, Etotongwe Lodge, Riverside Pharmacy en Adcock Ingram.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie