Behati se bondeltjie
Die Namibiese internasionale model, Behati Prinsloo, en haar Amerikaanse man, Adam Levine, hoofsanger van die rockgroep Maroon 5, het Woensdag 21 September ouers geword. Hul dogtertjie se naam is Dusty Rose Levine. Die paartjie is sedert 2014 getroud. Adam het dié foto van hom en Dusty Rose op sy Instagram geplaas.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie