Atlete genooi vir Fredericks-byeenkoms

6 jaar gelede. 6th of April 2010 | Sport
DIE volgende seuns en meisies is genooi vir deelname aan die Coca-Cola Frank Fredericks Uitnodiging atletiekbyeenkoms wat komende Vrydag om 15:00 by die Onafhanklikheid- en Hage Geingob-stadions begin.

MEISIES

100 meter: Mariline Diamond (Khomas), Cornel brits (Khomas), Ngundu Lisa (Kavango), Mbunga Rinouzeeu (Otjozondjupa), Nadine Moolman (Oshikoto), Jolene Jacobs (Khomas), Hamunyela Penny (Hardap), Chantelle van Wyk (Hardap).

200 meter: Mariline Diamond (Khomas), Jolene Jacobs (Khomas), Cornel Brits (Khomas), Ngundu Lisa (Kavango), Jean-Mari Badenhorst (Oshikoto), Kamusuvise Vivian (Omaheke), Lena Noroses (Khomas), D Kandovazu (Khomas).

400 meter: Ottilie Shiyakela (Oshona), Nadine Moolman (Oshikoto), Danielle Labuschagne (Khomas), Leandri vd Walt (Karas), Jesse Schickerling (Erongo), Saima Shimuni (Ohangwena), Aulipia Simpande (Kavango), Yolindi Grobbelaar (Oshikoto).

1000 meter: Klaudia Moses (Oshana), Johanna Shiweda (Oshana), Albertina Nepando (Ohangwena), Julia Handjene (Ohangwena), Ndapewa Vilho (Oshana), Ndienao Angula (Oshana), Frieda Mingeli (Omusati), Kristofina Ruben (Ohangwena), Paulina Naftal (Oshikoto), Ndapandula Nghinaunye (Ohangwena).

3000 meter: Ester Razarus (Ohangwena), Klaudia Ihanghangwa (Ohangwena), Kristofina Ruben (Oshikoto), Paulina Naftal (Omusati), Sylvia Shidute (Oshana), Suama Iiyambo (Omusati).

100 meter hekkies: Cari Engels (Khomas), Michelle Pretorius (Khomas), Jolene Jacobs (Khomas), Karlien le Roux (Omaheke), Amorie Engelbrecht (Khomas), Nadine Potgieter (Khomas), Gawanaas Liza (Khomas).

400 meter hekkies: Cari Engels (Khomas), Danielle Labuschagne (Khomas), Amorie Engelbrecht (Khomas), Lisa de Klerk (Khomas), Liz-Mari Engels (Khomas), Josefine Bock (Khomas), Ithana Keith (Khomas), Brandt Gloyanni (Khomas).

Hoogspring: Corlia Kruger (Erongo), Michelle Pretorius (Khomas), Mijon Potgieter (Oshikoto), R. Brynjolfsdottir (Erongo), Chene Bester (Oshikoto), Abrille Beukes (Khomas), Eunice Shikalepo (Khomas), S. van Schalkwyk (Hardap), Penny Hamunyela (Hardap), R. vd Merwe (Hardap), Julia Laggaer (Khomas).

Verspring: C. Kahl (Otjozondjupa), Corlia Kruger (Erongo), Penny Hamunyela (Hardap), Michelle Pretorius (Khomas), Anthea Damases (Oshikoto), Jean-Mari Badenhorst (Oshikoto), Cornel Britz (Khomas), Rene van Wyk (Hardap), Lizelle Esterhuizen (Khomas), Chani Rabe (Khomas).

Driesprong: Marit Oestlund (Otjozondupa), Lizelle Kahikopo (Oshikoto), Liz-Mari Engels (Khomas), Terri Olivier (Khomas), Rochelle Baileveldt (Hardap), C. Kahl (Otjozondjupa), Cari Engels (Khomas).

Gewigstoot: C. Engelbrecht (Otjozondjupa), Jolene le Roux (Hardap), Anneri van Schoor (Khomas), Conette Smit (Oshikoto), Sune Witman (Khomas), Maike Diekmann (Otjozondjupa), M. Henle (Otjozondjupa), Chris-Mari de Witt (Oshikoto), Andrea Brandt (Pro Ed), Cambell Juanette (Edugate).

Skyfwerp: Annelise Blaauw (Karas), C. Engelbrecht (Otjozondjupa), Jolene le Roux (Hardap), Anneri van Schoor (Khomas), Chanique Ras (Oshikoto), Conette Smit (Oshikoto), Sune Witman (Khomas), vd Heever (Hardap), Izaan van Schalkwyk (Hardap), Maike Diekmann (Otjozondjupa).

Spiesgooi: Sune Witman (Khomas), Maryke Short (Khomas), Hanneke vd Wath (Hardap), D Kakumai (Otjozondjupa), Klara van Zyl (Kunene), Yolande Horn (Oshikoto), Chanique Ras (Oshikoto), Julinde Aucamp (Khomas), Caroline Jeomba (Erongo), Uata Hiiko (Erongo), Klarea van Zyl (Moria).
SEUNS 100 meter: Uri- Khob, Jesse (Otjozondjupa), Paulus, Phillip (Oshikoto), Kauajo, Tjimbatu (Omaheke), Pieterse, Fred Charles (Khomas), Mutjivikua, Kevii (Khomas), Martin, Yoran (Khomas), Krohne, Zanderio (Khomas), Eichab, Eben (Hardap).

200 meter: Kevii Mujivikua (Khomas), Pierre Cronje (Oshikoto), Ashton Nash (Erongo), Phillip Paulus (Oshikoto), Jesse Uri-Khob (Otjozondjupa), Eben Eichab (Hardap), Zanderio Krohne (Khomas), Wilbur Henkert (Khomas).

400 meter: Pierre Cronje (Oshikoto), C. Dausab (Erongo), Desalvano Beukes (Hardap), Yoran Martin (Khomas), Jontuaan Ockuizen (Hardap), Michael Nauiseb (Erongo), Steward Swartz (Hardap), Rossouw v Vuuren (Khomas).

1000 meter: Mbeurora Katiijo (Otjozondupa), Tomas Reinhold (Oshana), Demetrius Tadeus (Omusati), Eben-Ezer Haufiku (Ohangwena), Hafeni Ponhu (Ohangwena), Faustinus Mbamba (Kavango), Sebastian Gariseb (Omaheke), Hiskiel Ekandjo (Omusati), Julian Vryman (Karas), Tomas Reinhold (Oshana).

3000 meter: Herman Petrus (Ohangwena), Johannes Shikongo (Omusati), Matheus Iita (Omusati), Paulus Kashululu (Omusati), Johannes Mbeeli (Ohangwena), Daniel Nghipunjuaan (Omusati).

110m hekkies: Fred Charles Pieterse (Khomas), Uiso Bulle (Khomas), Walter Burger (Omakheke), Frans van Staden (Khomas), Wilbur Henkert (Khomas), Neil Wellman (Erongo), Herman Krauss (Khomas), T. van Wyk (Khomas).

400m hekkies: Rossouw van Vuuren (Khomas), Frans van Staden (Khomas), Faizel Fischer (Khomas), Ronald Mbuende (Khomas), Herman Krauss (Khomas), Nadivatu Karuuombe (Khomas), Vendjisuvere Kandjou (Khomas), Neil Wellman (Erongo)

Hoogspring: Klepas Imalwa (Khomas), Dawid Nuseb (Hardap), A Amutenya (Otjozondjupa), Andries Greeff (Hardap), C. Isaacs (Khomas), Ukutura Kejarukua (Khomas), ? van der Merwe (Hardap), Nampala Johannes (Khomas).

Verspring: Zhivago Groenewaldt (Erongo), Sergio Klein (Erongo), Alberto Mouton (Hardap), Eben Eichab (Hardap), Wimpy Mororua (Kunene), Ivanho de Klerk (Hardap), Himee Kustaa (Khomas), Greg Shikongo (Erongo).

Driesprong: Lou Riekerts (Hardap), Herchell Mouton (Hardap), Alberto Mouton (Hardap), Reinicity Abrahams (Hardap), Gareth Louw (Hardap), Wimpy Mororua (Kunene).

Gewigstoot: Wilhelm Rademeyer (Khomas), Garren Smith (Khomas), A van Zyl (Khomas), Christie du Plessis (Khomas), Martin Amushendje (Erongo), Wolfgang Rohl (Erongo), Mari Otto (Oshikoto).

Skyfwerp: Jandre Smith (Karas), SJ Poggenpoel (Otjozondjupa), Wayne Blaauw (Hardap), Francois de Jager (Khomas), Reyvin Besser (Hardap), John Berry (Karas), Johan Deysel (Khomas), Sakaria Pinehas (Oshikoto), Leroy Dicothiche (Khomas), Johan Deysel (Otjozondjupa), Mari Otto (Otjozondjupa).

Spiesgooi: Jandre Smith (Karas), Christiaan Labuschagne (Omaheke), Nian Grobler (Erongo), SJ Poggenpoel (Otjozondjupa), Shilako Groenewaldt (Erongo), Divan Visser (Otjozondjupa), S Celliers (Khomas), Jasper Engelbrecht (Omaheke).

Soortgelyk

 

Walvisbaai wag vir WHS en Wanderers

1 dag gelede | Sport

Henry Kemp, afrigter van Samsung Windhoek Hoërskool, het sy eerste rugbyspan onveranderd gehou vir môre se besoek aan Walvisbaai Privaat Hoërskool.Die Koedoebulle het Woensdag op...

Kan meisiespan in Botswana seëvier?

1 dag gelede | Sport

Die Namibiese o.21-netbalspan het gister na Gaborone vertrek waar hulle vanaf môre tot 30 Julie aan ’n kwalifiseringstoernooi vir die o.21 Wêreldbeker sal deelneem.Die...

Slamet oorleef erge ongeluk

1 dag gelede | Sport

Tielman van Lill - Die 34-jarige Richard Slamet, voorsitter van die Windhoek Motorklub en bekende in motorsportkringe, het Saterdag ’n noue ontkoming op die Tony...

Durban-skuif hou hom dalk uit Zim-toets

1 dag gelede | Sport

Verskeie moontlike veranderinge sal in die komende week gemonitor word vir Namibië se tuistoets teen Zimbabwe op 6 Augustus in die 2016 Afrikabeker 1A-rugbykompetisie.Dit is...

Volgende Eagles te sterk vir Botswana

1 dag gelede | Sport

Namibië se o.17-krieketspelers het verlede week gewys wat in hulle steek deur die besoekende nasionale o.19-span van Botswana in die hoofstad tydens die Momentum Opanga...

SuperSport highlights

1 dag gelede | Sport

(all times are Namibian winter time)TODAYAthleticsIAAF World U20 Championships, Day 4 – 16:50 on SS9 LIVE IAAF Diamond League: London Day 1 – 19:45 on...

Duitse vernuf met pistole verstom

1 dag gelede | Sport

Die Namibiese Pistoolskietvereniging is trots om die jaar te kon merk met die eerste van verskeie internasionale kompetisies wat nog in 2016 beplan word. Die...

Race to Omeya reaches round 8

1 dag gelede | Sport

Omeya Golf is proud to announce its partnership with Floorworld to host the first ever Par 3 Challenge Series. The series will consist of five...

Leneve kaptein vir stryd teen Kapenaars

1 dag gelede | Sport

Andrew Poolman - As daar ooit ’n tyd is om vas te trap en een van daai vertonings te lewer wat Namibiese rugbyspanne byname soos...

Superrugby: baie pryse soek nog huise

1 dag gelede | Sport

Super-aksie word komende naweek in die Superrugbyreeks se kwarteindrondte verwag.Met drie naweke se spel oor voor die 2016-kampioene gekroon word, loop die tyd ook vir...

Ander Nuus

Nam studente in Turkye is...

1 dag gelede | Internasionaal

Ses Namibiese studente wat met beurse van die Turkse regering in Turkye studeer, is veilig ná die mislukte staatsgreep op 15 Julie 2016 in die...

Veels geluk liewe AZ ....

1 dag gelede | Gebeure

Die personeel van Namibia Media Holdings geniet 'n stukkie koek om die Allgemeine Zeitung se 100 jaar in die koerantbedryf te vier.

Twee vas oor gemartelde Hope

1 dag gelede | Misdaad

Die polisie het gisteraand twee mans in Katutura in verband met die marteling van die bobbejaanwyfie Hope inhegtenis geneem.Dit volg ná lede van Business Community...

Soektog na stropers

1 dag gelede | Misdaad

Drie vermeende stropers wat laat Woensdagaand onwettig in die Namib Naukluftpark gejag het, het ná ’n jaagtog deur die woestyn glo te voet op die...

Minister sê oor Noord-Korea

1 dag gelede | Regering

Estelle de Bruyn - Namibië het nooit militêre betrekkinge met Noord-Korea gehad nie. Die enigste projekte waarby die Noord-Koreaanse KOMID en MOP-maatskappye in Namibia betrokke...

Mister Bond roer én skud...

1 dag gelede | Landbou

Elvira Hattingh - “Mister Bond staan vanoggend in die kraal en weet nie eens hy is die beste bul in die wêreld nie. Jy moet...

Vrou verloor been ná Karibib-ongeluk

1 dag gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer - Die jong ma van Swakopmund wat verlede Vrydag veelvuldige, ernstige beserings opgedoen het toe ’n vermeende dronkbestuurder soos ’n “maniak” gejaag en...

Weer vir 22 Julie 2016

1 dag gelede | Weer

WEERWAAK: Koue en nat toestande word oor die //Kharasstreek verwag. Dit sal baie koud word die naweek met ryp oor plekke in die Suide, Ooste...

Nelson Mandela-dag met Muay Thai...

1 dag gelede | Gebeure

Die Verenigde Nasie se Inligtingsentrum (UNIC) het Nelson Mandela-dag gevier deur ’n selfverdedigingklas in samewer­king met die Combat-klub wat fokus op Muay Thai, in...

Laai meer