? Nuut by FNB Namibia
Justin Brink is as die welvaartbestuurder van FNB Namibia se premiersegment aangestel. Hy sal onder meer aan die hoof staan van die ontwikkeling van welvaartoplossings vir die bank se welgestelde kliënte. Brink beskik oor ''n BCom-graad in beleggingsbestuur van die Universiteit van Stellenbosch en ''n nagraadse kwalifikasie in finansiële beplanning van die Universiteit van die Vrystaat. Hy is ook ''n professionele, gesertifiseerde finansiële beplanner.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie