|
Republikein
|
|
Vandag se koerant
Vandag se Spotprent Market indicators Bruidspaarkompetisie in volle swang Kollig 2 FebruarieDie Weer
Videonuus Finse universiteit skenk voertuie Videonuus Die onkruid waai op Nkurenkuru Videonuus Advertensie Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae |
10.03.2010 Wêreldnierdag môre gevier
Met die Piechazek-broers van Windhoek se nieroorplantingsoperasies pas agter die rug en Wêreldnierdag wat môre, 11 Maart, gevier word, is die belangrikheid van niergesondheid skerp onder die soeklig.
(length: 3:28 mins at 407 Kb (filesize)Ronelle Rademeyer het met dr. Ockie Oosthuizen, die Windhoekse internis wat Gustav Piechazek van sy babadae behandel het, oor die oorplanting en niergesondheid in die algemeen gesels. |