|
Republikein
|
|
Vandag se koerant
Vandag se Spotprent Market indicators Bruidspaarkompetisie in volle swang Kollig 2 FebruarieDie Weer
Videonuus Finse universiteit skenk voertuie Videonuus Die onkruid waai op Nkurenkuru Videonuus Advertensie Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae |
15.02.2010 Kaokoland se maselsveldtog voltooi
VOLGENS die Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste was die weeklange inentingsveldtog teen masels in die Opuwo-gesondheidsdistrik ’n sukses.
(length: 03:02 mins at 356 Kb (filesize)Dié veldtog het gister ten einde geloop. Hoewel die data van gister en eergister nog verwerk moet word, toon syfers dat 35 275 inwoners, oftewel 71,8 persent, teen Saterdagaand reeds ingeënt was. Luister na ’n onderhoud met die Kunene-streek se direkteur van gesondheid, me. Linda Namundunga. |