Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


7 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Tuisblad-argief

06.02.12

Tuisblad van 06 Feb '12

03.02.12

Tuisblad van 03 Feb '12

02.02.12

Tuisblad van 02 Feb '12

01.02.12

Tuisblad van 01 Feb '12

31.01.12

Tuisblad van 31 Jan '12

30.01.12

Tuisblad van 30 Jan '12

29.07.2010

Borg geweier, verdagte bly in aanhouding

© Republikein
DIE vermeende moordenaar van Magdalena Stoffels het vlugtig in die Katutura Landroshof verskyn. Hy is borg geweier en moet weer op 1 September voorkom.

Tydens sy verskyning het landros Gerrit van Pletzen gesê dit is nie in die belang van die gemeenskap of die administrasie van geregtigheid om borg aan die beskuldigde toe te staan nie.

Estelle de Bruyn was by die hof in Katutura waar Junior Phillips voorgekom het.

Stoffels, ’n graad-11 leerling aan die Hoërskool David Bezuidenhout in Khomasdal is Dinsdag onderweg tussen haar huis en die skool vermoor.

Omstanders en lede van die gemeenskap het vandag en gister betoog om hul misnoë met die behandeling van misdadigers wat wrede dade pleeg ten toon te stel.

Luister na die bydrae voor die hoffverrigtinge ‘n aanvang geneem het.
(length: 0:47 mins at 192 kb (filesize)