|
|
8.9.2010 Dit gons oor afskeidseisoen |  GRAAD 12-leerlinge beplan maande aan dié groot geleentheid van hul skoolloopbaan, waar hulle die boksterte kan losmaak, die hare jel en hul blinkste klere aantrek.
Dit is matriekafskeidseisoen!
Landwyd gons dit op skoolgronde oor hare, naels, rokke en natuurlik karre. Lees meer |
|
1.9.2010 Lenteskool begin grootse poging |  DIE Michelle McLean Kinderfonds het in samewerking met Bank Windhoek sy jaarlikse lenteskool op Maandag by Windhoek Hoërskool (WHS) begin.
Klasse word in onder meer wiskunde, rekeningkunde en natuurwetenskap aan graad 10- en graad 12-leerlinge gebied om hulle vir die eindeksamen voor te berei. Lees meer |
|
30.8.2010 Kleinspan dra kultuur oor |  PREPRIMÊRE Skool Paulus //Gowaseb in Katutura het onlangs ’n kultuurdag saam met twee ander skole ter afsluiting van die skooltermyn aangebied wat groot byval by ouers en belangstellendes gevind het. Lees meer |
|
23.8.2010 Storieboeke vir skooltjie op Rehoboth |  Sowat veertig storieboeke is deur Namibre aan die Primêre Skool Origo op Rehoboth geskenk sodat die skool sy biblioteek tot ‘n volwaardige mediasentrum kan uitbrei. Aangesien Rehoboth net een openbare biblioteek het en dit nie op standaard is om as ‘n hulpbron- ... Lees meer |
|
20.8.2010 Wen met namlish.com by Metropolitan raadsbeker |  METROPOLITAN Namibia as hoofborg van die naweek se raadsbekerfinale gaan die pil verder versoet deur saam met namlish.com foto’s van die aksie by die rugbydag aanlyn te publiseer.
Deur die loop van die dag sal fotohoogtepunte deurgaans op die webwerf gelaai ... Lees meer |
|
18.8.2010 Raadsbeker op web |  DIE duikslae, drieë en oorwinnings van die komende naweek se finale wedstryde in die Metropolitan Raadsbeker-toernooi sal Saterdagoggend ná die eerste wedstryd op Namlish.com te siene wees. Deur die loop van die dag sal fotohoogtepunte deurgaans op die webwerf ... Lees meer |
|
12.8.2010 Skool kry meer as N$ 500 000 |  DAGBREEK Skool het onlangs ‘n skenking van meer as ‘n halfmiljoen Namibiese dollar ten bate van die skool se bouprojek van ‘n Tafelronde in Nederland ontvang.
Die Hochland Tafelronde 154 in Namibië het ‘n tweeling Tafelronde 154 in Nederland en agt Nederlandse ... Lees meer |
|
10.8.2010 Skolerugby in uitklopfase |  DIE jaarlikse Metropolitan Raadsbekerligas vir Namibiese skolerugby het die uitklopfase bereik.
Die jaarlikse toernooi bied ’n geleentheid aan skole om hul rugbytalent te identifiseer en verder te ontwikkel. Metropolitan het ’n bedrag van N$110 000 geborg ... Lees meer |
|
5.8.2010 Privaatskool Moria sluit weens maselsuitbreking |  NuusbrekerWEENS ’n uitbreking van Duitse masels en masels onder leerlinge en personeel van die Privaatskool Moria op Outjo, het die skool Woensdagoggend onder aanbeveling van die dokters en ná ’n noodvergadering met die direksie vir alle graad 1- to 11 -leerlinge gesluit. Lees meer |
|
4.8.2010 Suksesvolste pretloop nóg vir Dagbreek |  DANKSY die meer as driehonderd mense wat hul stapskoene verlede Saterdag aangetrek het om deel te neem aan die vyf kilometer pretloop van Dagbreek Skool, kon die skool sowat N$15 000 insamel. Die skoolhoof, mnr. Paul du Plessis, vertel dit maak vanjaar se pretloop die suksesvolste nóg. Lees meer |
|
|