Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

3.2.2012
Vrou helder oordag in oprit beroof

’n VROU is Woensdagoggend helder oordag in haar motor in die motoroprit van ’n vriendin se huis van haar handsak beroof. Die voorval in Kenneth McArthurstraat in Olympia het ten aanskoue van die vriendin gebeur. Me. Cathy Blatt vertel dat sy reeds in haar motor was en op pad om te ry, ...   Lees meer

3.2.2012
Inbrekers fnuik sekuriteitstelsel

DIE beloning van N$100 000 wat aangebied is ná ’n inbraak wat op 18 Januarie by die Windhoek Gholflandgoed plaasgevind het, het nog niks opgelewer nie. Volgens ʼn verteenwoordiger van die sekuriteitsmaatskappy is hulle net verantwoordelik vir die oorhoofse sekuriteit van die landgoed.   Lees meer

3.2.2012
Plat sakke teel bedrog
© Republikein

VERSEKERINGSBEDROG is hoog op die lys van misdaad wat gedurende die feesseisoen gepleeg word. Volgens die koördineerder van misdaadondersoeke in die Khomasstreek, adjunkkommissaris Sylvanus Nghishidimbwa, word dikwels tydens en ná die feesseisoen inbrake aangemeld, ...   Lees meer

3.2.2012
Kinderloosheid noop vroue om babas te steel
© Republikein

KINDERLOOSHEID het die afgelope vier maande klaarblyklik minstens drie vroue genoop om kinders in Namibië te steel. Volgens adjunkkommissaris Sylvanus Nghishidimbwa, koördineerder van misdaadondersoeke in die Khomasstreek, het me. Legra Cisnero Selisidade (24), ...   Lees meer

2.2.2012
Moord en geweld ruk dorpe in die Suide
© Republikein

’n TWEEDE moord in minder as drie dae het Keetmanshoop geskud. Die moord op me. Petrina Hendrika Isaak (39) gister volg op die van mnr. Pieter Jacobs afgelope Sondag (berig hiernaas). Isaak se lyk is by die begraafplaas in die Tseiblaagte-woonbuurt deur haar suster ontdek.   Lees meer

1.2.2012
Moord krap ou wonde oop
© Marlize Rautenbach

DIE raaiselagtige moord verlede week op mnr. Carlos van Neel het ou wonde van rou emosie by inwoners van Karlienstraat in Khomasdal oopgekrap. “My pa is op dieselfde manier vermoor en my vrees is dat die Namibiese polisie hierdie saak soos dié van my pa sal hanteer,” sê me.   Lees meer

1.2.2012
Bedrogspul ontmasker

’n INTERNASIONALE skenkersorganisasie wat beweer hy staan reg om miljarde dollar vir humanitêre ontwikkeling aan Namibië beskikbaar te stel, is deur die Ministerie van Finansies as ’n bedrogspul ontmasker. Dit volg nadat dié organisasie, Fundacion Donaciones Humanitarias, ...   Lees meer

31.1.2012
Ou kalant weer agter tralies

ʼn SUID-Afrikaanse vrou wat onlangs by die grenspos op Ariamsvlei in hegtenis geneem is nadat sy met nagenoeg N$112 000 se Mandrax betrap is, is nie ’n nuweling in die dwelmbesigheid nie. Sy was in 2009 reeds aan dwelmsmokkelary in die land skuldig bevind.   Lees meer

31.1.2012
Polisie slaan vinnig toe
© Republikein

MOORD en verkragting het weer oor die naweek kop uitgesteek, maar die polisie het hulle goed van hul taak gekwyt en in elke geval verdagtes in hegtenis geneem. Volgens adjunkkommissaris Sylvanus Nghishidimbwa van die polisie se skakelafdeling, is ʼn ...   Lees meer

30.1.2012
Onskuldig, maar landdros bly twyfel

ONDANKS die vryspraak van die vermeende Zimbabwiese bankrower Vrydag in die streekhof, het die landdros teen die einde van haar uitspraak steeds haar bedenkinge uitgespreek oor wat werklik in 2007 by die Standard Bank op Okahandja gebeur het. “Mnr. Antanasius ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend