|
|
9.9.2010 Kom speel saam en wen! |  Die Curriebekerseisoen is besig om na ‘n interessante hoogtepunt op te bou. Met vier spanne die duidelike voorlopers en nog twee wat die trein kan laat ontspoor, is daar nog baie om voor te speel. Ook saam met Republikein.
Met die Sharks, Westelike Provinsie, ... Lees meer |
|
9.9.2010 Breek weg met Gondwana |  LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet?
Republikein in samewerking met Gondwana Collectiong gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser. Met dié prys kan die wenner drie persone saam neem en die 12 nagte, wat nie agtereenvolgend gebruik hoef te word nie, ... Lees meer |
|
6.9.2010 Wen met Curriebekerreeks |  Vir Australië was die tweede laaste wedstryd in die Drienasiereeks ewe belangrik as vir die Springbokke.
Die verskil in Bloemfontein was egter dat die Aussies met die Mandela-beker en ’n eerste oorwinning in 47 jaar in die binneland van Suid-Afrika weggestap het. Lees meer |
|
3.9.2010 Bokke veg vir laaste eer |  Suid-Afrika en Australië is nou in ’n doodstryd gewikkel om nie die laaste span op die punteleer in vanjaar se Drienasiereeks te wees nie.
Na Suid-Afrika se wen teen die besoekende Aussies verlede Saterdag, is dit hierdie naweek weer so. Dis die ... Lees meer |
|
3.9.2010 Wegbreekkans met Gondwana |  LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet?
Republikein in samewerking met Gondwana Collection gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser.
Met dié prys kan die wenner drie persone saamneem en die 12 nagte, wat ... Lees meer |
|
1.9.2010 Leande se geluk draai met Gondwana |  “STOMGESLAAN”. Dit is al wat Leande Jansen van Windhoek gistermiddag kon uitkry toe sy hoor dat sy Augustus se wenner van die Republikein/Gondwana SMS-kompetisie is.
“Ek het gereeld SMS’e gestuur, maar met met my geluk het ek regtig nie gedink ek sal wen nie, ... Lees meer |
|
31.8.2010 Wen N$1 000 in rugbyraai |  Dit was nie besonder oortuigend nie, maar die Springbokke het eindelik hul eerste wedstryd in vanjaar se Drienasiereeks gewen toe hulle die Wallabies Saterdag op Loftus met 44-31 onder gekry het.
JP Pietersen se drie in die doodsnikke was die Bokke se vyfde teen die besoekers se vier, ... Lees meer |
|
31.8.2010 Gondwana is altyd vakansietyd |  ’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.
’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Lees meer |
|
25.8.2010 Bokke leef swaar in Drienasies |  Suid-Afrika het reeds sy kanse in die Drienasiereeks verspeel en Saterdag se wedstryd in Soweto opnuut in die doodsnikke met 29-22 teen Nieu-Seeland verloor. John Smit, die Springbokkaptein, het sy honderdste toets gespeel en erken dat hy vir die verloor verantwoordelikheid neem. Lees meer |
|
20.8.2010 SMS “rugby” en jou telling vir Saterdag na 52501 en wen |  DIE SANZAR-huwelik is glo besig om die rotse gevaarlik te nader en straks is daar nie meer ’n Drie- of Viernasie-reeks na die 2015-seisoen nie.
Tussenin wag die Wêreldbekertoernooi aanstaande jaar in Nieu-Seeland en daar is reeds gerugte en beskuldigings daaroor. Lees meer |
|
|