Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.2.2012
Wedloop teen die winter
© Paul van Schalkwyk

DIE eerste wedloop na die Suidpool het die name van Amundsen en Scott vir ewig in die geskiedenisboeke geskryf. Amundsen het die Suidpool op 14 Desember 1911 eerste bereik met Scott wat net meer as ’n maand later, op 17 Januarie 1912, daar aangekom het. Die ...   Lees meer

8.2.2012
Reën ontwortel 16 huishoudings
© Nampa

INWONERS van die Kasote-nedersetting wes van Rundu moes hul wonings as gevolg van swaar reën verlaat. Die adjunkburgemeester van Rundu, mnr. Bonny Kahare, het gesê 16 huishoudings is geraak waarvan drie “dringend hulp nodig het”. Hy het gesê tente is oorkant ...   Lees meer

8.2.2012
DNA slaan geweldenaar dronk
© Francoise Steynberg

DIE 75-jarige me. Feitjie Brand het op haar sterfbed in die staatshospitaal op Keetmanshoop glo vir ’n verpleegster beskryf hoe ’n man op die aand van 9 Februarie 2008 deur haar kamervenster geklim, haar aangeval en verkrag het. Brand is die volgende dag ...   Lees meer

7.2.2012
DBV in die kruisvuur

DIE welwillendheid van die publiek jeens die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Windhoek het die afgelope tyd in die gedrang gekom, met binnegevegte, skinderstories en ’n veldtog van verdagmaking van die huidige bestuurskomitee van die instansie. Dit ...   Lees meer

7.2.2012
’n Pleister teen ’n katklou

’n PLEISTER was die enigste mediese hulp wat ’n jong Noorweegse vrou Saterdagoggend nodig gehad het toe sy deur ’n jagluiperd by die Harnas Wildlewe-stigting aan haar bobeen gekrap is. Volgens ’n mediaverklaring van Harnas het die voorval die oggend tydens ...   Lees meer

6.2.2012
GUESS expands into Namibia

GUESS, the American lifestyle brand famous for its trendsetting styles and unforgettable campaigns, is excited to announce its expansion into Africa. In 2012, the iconic brand will make its debut in Namibia, as well as other countries across the continent, ...   Lees meer

6.2.2012
Mishandelde vul van kant gemaak
© Verskaf

DIE vul wat twee weke gelede vasgebind agterop ’n bakkie op Okahandja gevind is ná sy saam met ses ander perde onder haglike toestande na die Noorde vervoer is, moes Vrydag deur ’n veearts van kant gemaak word. Die vul het haar regtervoorhoef verloor as ...   Lees meer

6.2.2012
Blitsvloede nie uitgesluit

HARDE reën kan later die week oor die sentrale noorde val en afhangende van die intensiteit van neerslae is blitsvloede nie uitgesluit nie. Hoewel die afdeling meteorologiese dienste se reënmeters nie die laaste drie dae buitengewone hoë lesings opgelewer het nie, ...   Lees meer

6.2.2012
Fees gevier oor WHS se 95 jaar
© Verskaf

Vreugdevure het die naweek hoog gebrand toe leerlinge, ouers, onderwysers en oudleerlinge van Windhoek Hoërskool hul alma mater se 95ste bestaansjaar herdenk het. Die skool het op 5 Februarie 1917 sy deure geopen en het hom deur die jare as een van die voorste skole in die land gevestig .   Lees meer

6.2.2012
Onwettige vaartuig vas

’n LEË olietenkskip uit Wes-Afrika wat sedert 11 Januarie onwettig in Namibiese gebiedswater voor anker lê, is die naweek onder gewapende begeleiding van die vloot na Walvisbaai geneem. Die voorval is Vrydag deur die waarnemende hoof van operasies in die Namibiese vloot, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend