
Die toppresteerders van die Otjiwarongo Sekondêre Skool tydens die interhuis-atletiekbyeenkoms is v.l.n.r. Jesse Uri-Khab (senior Victor Ludorum, beste kort en lang afstande), Vanessa Klaasen (junior Victrix Ludorum), Calma Uugwanga (beste gooie), Dunja Pritzen (beste langafstand en spronge), Ipinge Goraseb (beste spronge), Divan Visser (beste gooie) en Cornelia Kahl (senior Victrix Ludorum en beste naellope).

Die Victor en Victrix Ludorums van die interhuis-atletiekbyeenkoms van die Otjiwarongo Sekondêre Skool is v.l.n.r. Vanessa Klaasen (junior), Cornelia Kahl (senior), Jesse Uri-Khab (senior) en Emmanuel Ndifon (junior).

Die Groenspan het as die wenspan uitgetree tydens die Senior Sekondêre Skool Otjiwarongo se interhuis-atletiekbyeenkoms.