Noorderlig


Kontak Ons

Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

24.8.2010
Tsumeb groei op vele gebiede
© Theo Gurirab

’n REUSE staanplek vir vragmotors wat tot 100 van die padreuse kan huisves, verblyfgeriewe vir die bestuurders, ’n swembad, dieseldepot en ’n werkswinkel om geringe meganiese defekte reg te stel, is op die ekonomiese ontwikkelingspyskaart ...   Lees meer

24.8.2010
Oupa Royal sal nooit vergeet word nie

WYLE oom Royal Otto is in 2008 reeds op Grootfontein begrawe, maar hy sal deur sy familie nooit vergeet word nie. Hiervoor het die vroue in sy lewe gesorg. Sy kleindogter Drey-Andra Otto van Tsumeb Gimnasium het gewys dat sy nie net ’n suksesvolle skoonheid en model is wat op die Suid- ...   Lees meer

24.8.2010
Vis word gonswoord op Opuwo
© Republikein

DIE dorpsraad van Opuwo is besig met ’n promosieveldtog om ’n kultuur op die dorp te skep en inwoners bedag te maak op die belangrike voordele om vis te eet. Die plan is om dié gemeenskap van Ovahimbas, ’n Herero-sprekende volk wat bekend is dat hulle as beesboere ’ ...   Lees meer

24.8.2010
Rubicon: spesialiste in tweerigtingtegnologie

RUBICON Sekuriteitsdienste neem die voortou as dit by die vernuwing van sekuriteitstelsels kom. In 2013 skakel die VSA van die huidige analogie-tweerigtingradio’s oor na ’n digitale stelsel wat reeds in Namibië beskikbaar is. Die nuwe stelsel ...   Lees meer

24.8.2010
Grootfontein se straatsmouse maak soos hulle smaak
© Annatjie du Plessis

Persele aan die oostekant van die hoofstraat op Grootfontein is beskikbaar gestel vir straatsmouse, maar word nie na behore benut nie omdat straatsmouse nie vir ‘n perseel wil betaal nie en in die middedorp wil handeldryf.   Lees meer

24.8.2010
Grootfontein pak toerisme-idees

TOERISME op Grootfontein is ernstig onder die loep geneem tydens ’n vergadering wat vroeër vanjaar by Das Alte Fort Museum gehou is. Verteenwoordigers uit alle sektore van die toerismebedryf het aan die dinkskrum deelgeneem. Mev. Barbara Wessels, ...   Lees meer

24.8.2010
Plaaslike owerhede wil verenig

DIE Plaaslike Owerheidsraad (ALAN) en die Namibiese Raad vir Plaaslike Owerheidsamptenare (Nalao) het ’n vergadering belê om ’n verenigde stem vir plaaslike owerhede in Namibië te vind. Die vergadering se drie fokuspunte was die verbetering van die operasionele beheer en IT- ...   Lees meer

24.8.2010
Grafte by Opuwo vertel ’n verhaal

VERGETE is die kenmerkende pre-historiese styl van begrafnis van die Himbas van Okaoko, want vyf moderne Ovahimba-grafte op ’n koppie voor jy Opuwo binnery, getuig van die moderne leefwyse wat die volk se geskiedenis herskryf. Die vyf grafte het die eeue- ...   Lees meer

24.8.2010
Munisipaliteite smee bande

DIE Vereniging van Plaaslike Owerhede in Namibië (ALAN) se span bekend as P3 werk baie nou saam met ses munisipaliteite regoor die land, asook met munisipaliteite in Botswana, Suid-Afrika en Swede om dienslewering, begrotingsprosesse, kommunikasie en deelname te verbeter.   Lees meer

24.8.2010
Outjo slyp vir eie toerismeskou
© Theo Gurirab

ALLE ratte is geolie vir Outjo om sy eerste toerismeskou volgende jaar onder die tema “Outjo die Toeristebestemming” aan te bied. Samesprekings is reeds op hoë vlak gevoer en die jawoord is onder meer van die Ministerie van Handel en Nywerheid, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels