|
|
29.11.2011 Tsumeb se gimnaste wys hulle kan |  Tsumeb Gimnastiekklub se gimnaste het onlangs puik vertonings by die jaarlikse NGF artistiese nasionale kampioenskap op Walvisbaai gelewer. Die klub se ses meisiesgimnaste het altesame 18 apparaat medaljes en vier algehele medaljes huis toe gebring. Die nege ... Lees meer |
|
29.11.2011 Sokkerklub hou kinders van strate | EEN man se wens om kinders van die straat te kry en in die skole te hou, is verwesenlik toe die Bongos Swallows sokkerspan op Tsumeb gestig is.
“Die sokkerspan is al verlede jaar gestig, maar die kinders het gekom en gegaan en die span het toe ontbind,” het die spanbestuurder, mnr. Lees meer |
|
29.11.2011 Praatjies oor rugby en wyn by gholfklub |  HOUSE of Wines het op 12 November sy jaarlikse gholfdag by die Tsumeb Gholfklub aangebied met die gewese Springbokslot van die 1980’s, Schalk Burger senior, wat die spesiale gas vir die dag was.
Burger het ook by die geleentheid sy wyne van die Welbedach- ... Lees meer |
|
29.11.2011 Peace Garden oop |  DIE amptelike opening van Peace Garden Lodge op Grootfontein, wat eers as Lalapanzi bekend was, is vroeg in November deur President Hifikepunye Pohamba behartig.
“Die opening van hierdie gastehuis is ’n welkome bydrae om Namibië ’n vooraanstaande toeristebestemming ... Lees meer |
|
29.11.2011 Paragon help skool opknap |  SOWAT N$20 000 is in November aan die Hoërskool Oshigambo in die Oshikotostreek oorhandig.
Die geld wat vir infrastruktuur ontwikkeling gebruik gaan word, is deur Paragon Investment Holdings geskenk, nadat hulle deur die skool en die Evangeliese Lutherse Kerk van Namibië (ELCIN) genader is. Lees meer |
|
29.11.2011 Grootfontein hou reünie |  PRESIES 35 jaar ná hul matriekafskeid het die Sekondêre Skool Grootfontein se matriekgroep van 1976 ’n reünie gehou.
Oudskoliere het van so ver as Suid-Afrika en Londen gekom om die spesiale naweek by te woon.
“Binne weke is byna almal opgespoor deur middel van eposse, ... Lees meer |
|
29.11.2011 Otjiwanda Meat Market steeds op dreef | NA bietjie meer as ’n jaar en ’n half as die eienaars van Otjiwanda Meat Market op Grootfontein, glo Buks en Janita van der Westhuizen steeds aan die tradisionele wyse om alle produkte by die slaghuis te maak.
Hulle het ook ’n tweede tak op Grootfontein geopen. Lees meer |
|
29.11.2011 TOV stap vir beter lewe |  DIE TOV meerdoelige sentrum op Tsumeb gaan op 1 Desember stap om op die manier geld in te samel om kinders van die straat af te kry.
“Dit vind op Tsumeb by die sentrum plaas en ’n afstand van vyf kilometer gaan afgelê word,” het pastoor Edward Amadhila, die bestuurder van TOV, gesê. Lees meer |
|
29.11.2011 Glasverskaffer ken sy storie | GECKO GLASS cc, ’n nuwe glasverskaffer op Otjiwarongo, het op 1 November sy deure geopen en verskaf van motorruite tot vensterruite.
Hulle verkoop Grandmark- produkte en die produk is SABS, Emerk en DOT-merk goedgekeur.
Grandmark Glass se motorruite is splintervas (“shatterproof”). Lees meer |
|
29.11.2011 Otjiwarongo wys junior raad aan |  DIE munisipaliteit van Otjiwarongo het onlangs die junior raadslede van die dorpsraad ingelyf.
Die adjunkburgemeester van Otjiwarongo, mnr. Archillaus Namaseb, het die insweringseremonie by die dorpsraad se kantoor waargeneem. Die junior raad bestaan uit me. Lees meer |
|
29.11.2011 Aand van lofprysing op myndorp |  ’n LOFPRYSINGSAAND sal op 1 Desember by die Tsumeb Teater gehou word en jonk en oud word genooi om hierdie geleentheid by te woon.
“Daar is besluit om die geleentheid aan te bied om die feestyd met dankbaarheid en met ’n lied in die hart te begin,” het me. Lees meer |
|
29.11.2011 Nuutste druktegnologie net op Tsumeb |  DIE eerste hoë gehalte digitale laser drukwerktoebehore in Namibië het in Julie vanjaar op Tsumeb aangekom.
“Die prent wat gedruk moet word, word op ’n digitale manier geproduseer en met laser gedruk,” verduidelik die bestuurder van Graphium, mnr. Jurgen Wolf. Lees meer |
|
29.11.2011 Stikstof vir CCF | VIR die eerste keer in Namibië is plaaslik geproduseerde vloeibare stikstof aan die Jagluiperdbewaringsfonds (CCF) geskenk.
“Dit sal gebruik word vir die kriogeniese bewaring van die genetiese diversiteit van die jagluiperd,” word in ’n verklaring van die CCF verduidelik. Lees meer |
|
29.11.2011 Lions-klub help hongeriges voed |  Die Lions klub op Grootfontein het onlangs sowat 960 pakkies lekkers aan kleuterskole en sopkombuise uitgedeel asook 25 kg soja aan die sopkombuis geskenk. Hierdie klein meisietjie het saam met een van die Lionslede, me. Janita van der Westhuizen, na die sopkombuis ... Lees meer |
|
29.11.2011 Lasertech Iveco diensagent | LASERTECH op Tsumeb is onlangs aangewys as die goedgekeurde IVECO diensagent op die dorp.
Die onderneming tree as verskaffer van swaarvoertuig sporingsdienste op, wat op die wielsporing van kommersiële voertuie en sleepwaens spesialiseer.
IVECO swaarvoertuie ... Lees meer |
|
29.11.2011 CCB mik vir 101% – nie tweedebeste | CITY Clutch & Brake (CCB) het in September ’n tak in Main-weg op Ongwediva oopgemaak. Die oorspronklike CCB-tak in Windhoek het 15 jaar gelede as familieonderneming van wyle Chris Liebenberg sy deure geopen.
In Windhoek is CCB by Dr. Michael de Kock straat nr. Lees meer |
|
29.11.2011 Onderdele vir vragmotors is nou op Tsumeb te kry |  DIE nuwe Scandinavian Truck Parts op Tsumeb het op 17 November sy deure oopgemaak nadat dit duidelik geword het dat ’n groot behoefte onder kliënte bestaan om onmiddellik van onderdele voorsien te word.
“Met ’n tak in Tsumeb kan ons ons kliënte van Tsumeb, ... Lees meer |
|
29.11.2011 San-tradisie lewend gehou |  DIE Bushman Corner-projek by die Acacia Park restaurant op Otjiwarongo is veral vir toeriste ’n trekpleister, maar in die toekoms word beoog om plaaslike inwoners te betrek.
“Die idee agter die projek is om die San-kultuur, wat besig is om uit te sterf, ... Lees meer |
|
29.11.2011 Sonbeskermingsreeks eg Namibies |  MET die feesseisoen en luilekker somersdae wat voorlê, is dit in die Namibiese hitte belangrik om sonskerm te onthou.
Tydens die somermaande kan temperature 42 grade Celsius bereik en beskerming teen gevaarlike ultraviolet strale is van die grootste belang. Lees meer |
|
29.11.2011 Laurie Marker vir prys in VSA benoem |  DIE bekende bewaarder van jagluiperds in Namibië, me. Laurie Marker, is vir die 2012 Indianapolisprys benoem en ding om internasionale eer en prysgeld van US$100 000 mee.
Wildstropers, siektes, burgeroorloë, koue, reën, droogte, besoedeling en onkunde ... Lees meer |
|
29.11.2011 Groot planne met TOV se visplaas | MET die konstruksie van een van ses visdamme op Tsumeb wat reeds begin het, pak die TOV meerdoelige sentrum die belangrikheid van voedselsekuriteit aan.
“Ons moet die Regering halfpad ontmoet deur aandag te gee aan die kwessies van voedselsekuriteit, armoede ... Lees meer |
|
29.11.2011 Eerste geteelde luislange op pad | DIE eerste geteelde luislangeiers van die krokodilplaas op Otjiwarongo – en glo die eerste in Namibië – behoort teen einde Desember uit te broei.
Van die 51 eiers wat in die begin van die maand gelê is, was net drie onbevrug, maar dit word weekliks dopgehou om te verseker alles is nog in orde. Lees meer |
|
29.11.2011 GIBB voer lughawe-studie uit | DIE Namibiese Lughawensmaatskappy (NAC) het op 15 November ’n lughawestudie van N$1,2 miljoen aan die ingenieursfirma GIBB toegeken.
GIBB is in ’n gesamentlike onderneming met Lithon Project Consultants om die studie uit te voer.
Die studie sal onder ... Lees meer |
|
29.11.2011 Hulpsentrum word Helao Nafidi se trots |  VELE leerlinge in die Ohangwenastreek het nie toegang tot die nodige leermateriaal of ruimte om te leer nie, maar die situasie is besig om te verander.
Inwoners het die week by Helao Nafidi bymekaar gekom om die lê van die hoeksteen by die streek se nuwe studie- en hulpbronsentrum te aanskou. Lees meer |
|
29.11.2011 Oshakati se Omatala-projek vorder goed | DIE konstruksie van die multimiljoen dollar opemark by Oshakati vorder goed, met die projek se eerste fase wat eersdaags voltooi sal wees.
Die skakelbeampte van die Oshakati dorpsraad, mnr. Jackson Muma, het gesê konstruksie van die nuwe Oshakati opemark, ... Lees meer |
|
29.11.2011 Geskiedkundige Kavango-boom word binnekort kultuurerfenis |  PLANNE is op dreef om ’n kultuurdorpie op die plek te stig waar ’n geskiedkundige boom op Kapako in die Kavangostreek staan om sodoende toeristebesoeke aan die omgewing te laat toeneem.
Die Akasia eriolab doringboom, bekend in Rukavango as Munyondo gwKapande, ... Lees meer |
|
29.11.2011 ‘Ons varsprodukte is goed genoeg’ |  DIE varsproduktesektor het alles tot sy beskikking om gehalte varsprodukte te lewer en in groter markte ’n deurbraak te maak.
Dit was die boodskap van die Minister van Landbou, Water en Bosbou, mnr. John Mutorwa, tydens die opening van die onlangse kapasiteitsbou ... Lees meer |
|
29.11.2011 Gastebedryf ly oor kerk | DIE Namibië Toerismeraad (NTB) het die Aanklaer-generaal versoek om die Katolieke kerk op Otjiwarongo te ondersoek omdat die kerk die ou hospitaal in die hoofstraat reeds drie jaar onwettig as gastehuis bedryf.
Gefrustreerde eienaars van ander gastehuise ... Lees meer |
|
|