|
|
24.8.2010 Rundu reg vir kaskarresies |  AS deel van die Rundu Christian School se geldinsameling word ’n kaskarkompetisie vanjaar weer aangebied. Hierdie kaskarkompetisie, die Rundu Box Cart Race, is altyd iets besonders omdat spanne van skole en besighede regoor die land kan deelneem.
’ ... Lees meer |
|
24.8.2010 Hoë lof vir talentvolle meisies |  DRIE Namibiërs het na die eindronde van die wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste in Los Angeles deurgedring. Shinéne Steyn en Michelle Jacobs van Otjiwarongo en Nadine Baas van Windhoek het op 7 Julie na die VSA vertrek en met deelnemers van 52 ander lande by die eisteddford meegeding. Lees meer |
|
24.8.2010 Winkeleienaars wen toekennings |  MNR. Daan en me. Susan Holtzhausen, eienaars van OK Foods Outjo, spog vir die sesde keer met die toekenning vir die beste OK Foods kettingwinkel in die land.
Die franchise word deur die loop van die jaar beoordeel volgens algemene winkelstandaarde, kliëntediens, ... Lees meer |
|
24.8.2010 Groter aandag aan jeug |  DIE jeug van Grootfontein het Wêreldjeugdag op 12 Augustus gevier. Raadslid /Uiseb het gesê die vieringe staan uit bo vorige jare omrede die Verenigde Nasies op 9 Desember 2009 Wet A/RES/64/134 aangeneem het. Die wet bepaal dat die Internasionale Jaar vir Jeug op Wêreldjeugdag ’ ... Lees meer |
|
24.8.2010 Tannie Nelie laat lap lewe |  TOE “Der Alte Lombard”, burgemeester van Grootfontein in die land se Duitse era, in 1895 vir ene Hartman, ’n man wat gereeld oorsee gereis het, opdrag gegee het om vir sy vrou ’n Singer-naaimasjien uit Duitsland saam te bring, sou niemand ... Lees meer |
|
24.8.2010 Landbouskool trek aandag |  DIE Grootfontein Agri College is vinnig besig om ’n werklikheid te word. Met die aanstelling van me. Barbara Wessels as skoolhoof en die direksie wat aangewys is, vorder planne fluks en is daar reeds 167 leerders wat wil inskryf.
Inskrywings kan nou reeds gedoen word, ... Lees meer |
|
24.8.2010 Tsintsabis-skool bou koshuis |  IN 1993 open die Junior Sekondêre Skool Tsintsabis sy deure vir die San-inwoners van die Tsintsabis omgewing en neem 135 skoliere tussen die ouderdomme van ses en 21 in.
Vandag, 17 jaar later, staan die leerlingtal op 450 en dringende planne word gemaak ... Lees meer |
|
24.8.2010 Duitse karnaval weer kleurvolle vertoning |  DIE jaarlikse Duitse Karnaval, die Tsumka, het aan die einde van Julie weer vir groot vermaak op Tsumeb gesorg. Paul Ströh en sy vrou Edith is as die prinsepaar gekroon terwyl Heini en Kim Lusse hul kroon afgegee het.
Die Büttenabend, die tradisionele biervaatjie- ... Lees meer |
|
24.8.2010 Auas Motors sterker op Otjiwarongo |  MET die samesmelting van Auas Motors en Namibia Motors vroeër vandeesmaand is Otjiwarongo nou ook in die Auas-stal. Die General Motors handelaars- tak wat voorheen onder die vaandel van Namibia Motors bedryf word, is nou ’n volwaardige Auas Motors tak. Lees meer |
|
24.8.2010 C’est si Bon is groter, beter |  MET sy 18 nuwe kamers spog die eienaar van C’est si Bon, mnr. Hendri Greeff, met een van Otjiwarongo se gewildste lodges. Die slaapplekke is almal van hoë standaard en toegerus met platskermtelevisies, lugverkoeling, en suite-badkamers en al die nodige ... Lees meer |
|
24.8.2010 ‘Bearbei jeug tot produktiwiteit’ |  SLEGS 65% van die ekonomies aktiewe ouderdomsgroep van die land dra tans tot die werkersmag by. Dié statistiek is op Wêreldjeugdag op Tsumeb aan die gehoor deur mnr. Vilho Shikoha, sekretaris van die Swapo Jeugliga en voorsitter van die Oshikoto-streek se jeugforum, voorgelees. Lees meer |
|
24.8.2010 Hofbode in sop oor erweskandaal |  VERMEENDE bedrog met die verhandeling van erwe op Otavi het me. Magritta Visser, die bode van die hof, en haar vriend en vennoot mnr. Chris de Jager oor korrupsie in die hof laat beland. Die beskuldigdes het onlangs weer in die hof op die noordedorp verskyn ... Lees meer |
|
24.8.2010 Meer as vleis by Metzgerei |  OP 1 September vier Gellert Metzgerei in Otjiwarongo sy eerste herdenking vandat dit begin sake doen het. Met 35 jaar ondervinding in die vleisbedryf, bestuur mnr. Wolfgang Gellert sy slaghuis só dat die hele gemeenskap sover moontlik voordeel trek.
Alle ... Lees meer |
|
24.8.2010 Oupa Royal sal nooit vergeet word nie |  WYLE oom Royal Otto is in 2008 reeds op Grootfontein begrawe, maar hy sal deur sy familie nooit vergeet word nie. Hiervoor het die vroue in sy lewe gesorg.
Sy kleindogter Drey-Andra Otto van Tsumeb Gimnasium het gewys dat sy nie net ’n suksesvolle skoonheid en model is wat op die Suid- ... Lees meer |
|
24.8.2010 Vis word gonswoord op Opuwo |  DIE dorpsraad van Opuwo is besig met ’n promosieveldtog om ’n kultuur op die dorp te skep en inwoners bedag te maak op die belangrike voordele om vis te eet.
Die plan is om dié gemeenskap van Ovahimbas, ’n Herero-sprekende volk wat bekend is dat hulle as beesboere ’ ... Lees meer |
|
24.8.2010 Rubicon: spesialiste in tweerigtingtegnologie |  RUBICON Sekuriteitsdienste neem die voortou as dit by die vernuwing van sekuriteitstelsels kom. In 2013 skakel die VSA van die huidige analogie-tweerigtingradio’s oor na ’n digitale stelsel wat reeds in Namibië beskikbaar is.
Die nuwe stelsel ... Lees meer |
|
24.8.2010 Grootfontein pak toerisme-idees |  TOERISME op Grootfontein is ernstig onder die loep geneem tydens ’n vergadering wat vroeër vanjaar by Das Alte Fort Museum gehou is. Verteenwoordigers uit alle sektore van die toerismebedryf het aan die dinkskrum deelgeneem.
Mev. Barbara Wessels, ... Lees meer |
|
24.8.2010 Plaaslike owerhede wil verenig |  DIE Plaaslike Owerheidsraad (ALAN) en die Namibiese Raad vir Plaaslike Owerheidsamptenare (Nalao) het ’n vergadering belê om ’n verenigde stem vir plaaslike owerhede in Namibië te vind.
Die vergadering se drie fokuspunte was die verbetering van die operasionele beheer en IT- ... Lees meer |
|
24.8.2010 Grafte by Opuwo vertel ’n verhaal |  VERGETE is die kenmerkende pre-historiese styl van begrafnis van die Himbas van Okaoko, want vyf moderne Ovahimba-grafte op ’n koppie voor jy Opuwo binnery, getuig van die moderne leefwyse wat die volk se geskiedenis herskryf.
Die vyf grafte het die eeue- ... Lees meer |
|
24.8.2010 Munisipaliteite smee bande |  DIE Vereniging van Plaaslike Owerhede in Namibië (ALAN) se span bekend as P3 werk baie nou saam met ses munisipaliteite regoor die land, asook met munisipaliteite in Botswana, Suid-Afrika en Swede om dienslewering, begrotingsprosesse, kommunikasie en deelname te verbeter. Lees meer |
|
24.8.2010 Outjo slyp vir eie toerismeskou |  ALLE ratte is geolie vir Outjo om sy eerste toerismeskou volgende jaar onder die tema “Outjo die Toeristebestemming” aan te bied. Samesprekings is reeds op hoë vlak gevoer en die jawoord is onder meer van die Ministerie van Handel en Nywerheid, ... Lees meer |
|
24.8.2010 Alkohol se rol in misdaad beveg |  SEDERT Januarie vanjaar is 87 voorvalle van gewelddadige misdade wat direk met alkoholmisbruik verband hou, binne die grense van die Oshikoto-streek aangemeld. In die afgelope jaar is reeds soveel as ses moorde (vier daarvan op vroue), 58 aanrandingsake waarby ... Lees meer |
|
24.8.2010 Tsumeb groei op vele gebiede |  ’n REUSE staanplek vir vragmotors wat tot 100 van die padreuse kan huisves, verblyfgeriewe vir die bestuurders, ’n swembad, dieseldepot en ’n werkswinkel om geringe meganiese defekte reg te stel, is op die ekonomiese ontwikkelingspyskaart ... Lees meer |
|
|