Noorderlig


Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

23.2.2010
Kilo 40

VARS plaasmelk, biltong, vleis en selfs tuisgemaakte kase. Noem dit maar op en by Kilo 40 se padstal melkery en slaghuis kan dié produkte en nog meer gevind word. Die besigheid is 40 km noord van Otjiwarongo op die B1 hoofpad geleë en bestaan uit vier afdelings wat ’ ...   Lees meer

23.2.2010
Ervaar Namibië deur Koedoebos-kampeerplek

“BEPLAN jy ’n wegbreeknaweek op ’n asemrowende plek waar jy Namibië sal ervaar soos nooit tevore nie? Dan is die Koedoebos-kampeerplek net die regte medisyne wat jy nodig het,” sê Fanie Badenhorst (jnr.), wat die kampbestuurder van die kampeerplek is.   Lees meer

23.2.2010
OASE: Jou eenstopwinkel

MET ’n slaghuis, winkel, bakkery en drankwinkel is Oase Supermark net die regte plek om alles te koop wat jy nodig het. Oase Supermark bestaan uit ’n groot winkel wat klein- en groothandel verkope van alledaagse huishoudelike items doen.   Lees meer

23.2.2010
Otjibamba Lodge - stalwart of the north

UNDER new ownership and management, plans are underway to expand Otjibamba Lodge near Otjiwarongo. Otjibamba Lodge has over the years become a popular stopover for visitors on their way to the Etosha National Park and northern Namibia.   Lees meer

23.2.2010
Weyand’s 1968 - 2010

Die familiebesigheid wat in 1968 begin is, het teen 1989 met die ontwikkeling van foto’s begin en oor die jare uitgebrei. Een van die nuutste toevoegings tot die bedryf is ’n Frontiermasjien wat die besigheid in staat stel om foto’s direk van CD’s en digitaal te druk.   Lees meer

23.2.2010
Bank Windhoek trek nuwe baadjie aan
© Francoise Steynberg

BANK Windhoek se Tsumeb-tak het ’n splinternuwe baadjie aangetrek nadat dit nuut opgeknap is. Die tak het in 1995 met slegs vier personeellede geopen en sedertdien van krag tot krag gegaan tot ’n groot korporatiewe tak met 18 personeellede. “ ...   Lees meer

23.2.2010
Kunstalent gaan jongman nog ver bring
© Ellanie Smit

Dié kunstige 20-jarige jongman se droom is om volgende jaar kuns te studeer indien hy ’n beurs of borge kan kry om sy droom ’n werklikheid te maak. Johannes Josef is een van die wees- en kwesbare kinders wat by die Hope Children-sentrum op Tsumeb woon.   Lees meer

23.2.2010
Eie huis danksy Saambou-projek

MARIA Emanual van Grootfontein se droom het, danksy die saambou-projek van die munisipaliteit, waar geword. Sy is in staat gestel om op grond van haar verdienste R40 000 te leen vir die bou van haar eie huis. Die geld is egter nie in een bedrag uitbetaal nie.   Lees meer

23.2.2010
Rustigheid by Roy’s Rest Camp

OP een van die oudste plase in die Grootfontein-distrik is Roy’s Rest Camp met sy rustige atmosfeer, unieke dekor en gasvrye personeel. Roy’s Rest Camp is sowat 55 km noord van Grootfontein op die B8- hoofpad na Rundu geleë. Dit is die ideale oornagplek ...   Lees meer

23.2.2010
Grootfontein nou ook 'n klik ver
© Francoise Steynberg

Die munisipaliteit van Grootfontein spog met ’n splinternuwe opgegradeerde webblad wat besoek kan word by www.grootfontein.com.na. Kommunikasiebeampte Jackpelins Muundjua wys hoeveel inligting op die webblad gevind kan word, onder meer nuus, geskiedenis, ...   Lees meer

23.2.2010
Cenored belê groot
© Francoise Steynberg

CENORED se tegniese sentrum het ’n hupstoot gekry met sy nuwe kantore ter waarde van sowat N$6,1 miljoen wat vir die doel in gebruik geneem is. Die gebou vir die tegnici, wat op sowat 4 000 vierkante meter opgerig is om die werkgehalte van Cenored te verbeter, ...   Lees meer

23.2.2010
Tsumeb se mooiste nooi ook junior burgemeester
© Francoise Steynberg

Marisa Maloney is deur die munisipaliteit van Tsumeb as junior burgemeester verkies. Die graad 11 langbeenmeisie van Tsumeb Gimnasium gaan in Augustus aan die Miss Teen Global-skoonheidskompetisie in Texas, VSA deelneem. As sy in die SA modelkampioenskap in April goud verwerf, ...   Lees meer

23.2.2010
Kombat-transaksie van die baan
© Republikein

DIE voorgenome verkooptransaksie van die Kombat-myn aan die Suid-Afrikaanse maatskappy Cubenco is van die baan. Dit volg nadat die Kanadese mynmaatskappy Dundee Precious Metals vir Namibia Custom Smelters (NCS) op Tsumeb oorgeneem het, lui ’n verklaring van Weatherly Mining International.   Lees meer

23.2.2010
Tsumeb moet verenig
© Francoise Steynberg

DIE burgemeester van Tsumeb, mnr. Engel Nawatiseb, het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om te verenig en hande te vat op die Noordedorp waar geleenthede vir almal is. “Kom ons sit die hoop terug in Tsumeb en fokus op die verbetering van die lewens van al ons inwoners.   Lees meer

23.2.2010
Hof beveel herwaardasie van Tsumeb-eiendomme
© Republikein

DIE waardasiehof op Tsumeb het op 29 Januarie beslis dat alle belasbare eiendomme op die dorp herwaardeer moet word nadat die waardeerder nie sy kontraktuele verpligtinge ten volle uitgevoer het nie. Tsumeb se inwoners het met die uitspraak ’n uitklophou geplant op die omstrede waardeerder, ...   Lees meer

23.2.2010
Edugate skop op 'n hoë noot af

Lara Mosehuus (links) is die naaswenner in die land in die junior afdeling van die Engelse opstel-kompetisie van Edunews. Lelanie van der Walt het derde geëindig in die senior afdeling.   Lees meer

23.2.2010
Tsumeb-gholf op dreef
© Contributed

DIE gholfprogram van Tsumeb se gholfklub het op 30 Januarie op ’n hoë noot afgeskop met ’n geldinsamelingsveldtog ten bate van die Beyond2000/CATS dramagroep van Tsumeb Gimnasium wat in April in Rustenburg gaan optree. ’n Goeie veld van elf ...   Lees meer

23.2.2010
Otjiwarongo se toppresteerders
© Contributed

Die toppresteerders van die Otjiwarongo Sekondêre Skool tydens die interhuis-atletiekbyeenkoms is v.l.n.r. Jesse Uri-Khab (senior Victor Ludorum, beste kort en lang afstande), Vanessa Klaasen (junior Victrix Ludorum), Calma Uugwanga (beste gooie), Dunja Pritzen (beste langafstand en spronge), ...   Lees meer

23.2.2010
Agri College vir Grootfontein

GROOTFONTEIN Agri College is nou ’n werklikheid. ’n Saal vol belangstellendes het op Vrydag 12 Februarie in die saal van die Hervormde kerk op Grootfontein byeengekom om die nuut beplande landbouskool op Grootfontein te bespreek. Deurentyd is klem ...   Lees meer

23.2.2010
Ouetehuis herwin water
© Ellanie Smit

’n PROJEK om water te herwin, is by die Altersheim-ouetehuis op Otjiwarongo teen ’n koste van meer as N$100 000 begin. Die Rotariërs, in samewerking met Aqua Services, het bystand gelewer om die waterherwinningstelsel by die ouetehuis gereed te kry.   Lees meer

23.2.2010
NCCI kies nuwe bestuur
© verskaf

WERKLOOSHEID moet as ’n ernstige krisis hanteer word, het die hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid (NCCI), mnr. Tara Shaanika, tydens die algemene jaarvergadering van die Tsumeb-tak gesê. “Dit is teleurstellend ...   Lees meer

23.2.2010
Kunsmisaanleg op Otavi
© Francoise Steynberg

MET die opening van ’n koolstof-kunsmisaanleg op Otavi sal bemestingsprodukte nou meer geredelik beskikbaar en bekostigbaar vir Namibiërs wees. Sapling Carbon Fertilizer het pas sy eerste aanleg vir koolstof-kunsmis in Namibië op Otavi geopen. Die ontwikkeling ...   Lees meer

23.2.2010
Opvolgreën nodig

MET normale tot bo normale reënval wat tydens die afgelope reënseisoen in die Mieliedriehoek voorgekom het, is opvolgreën nou vir boere van die uiterste belang. Mnr. Francois Venter van Angrow Agronomy op Grootfontein, sê dit is nou ’n baie kritieke stadium vir mielieboere.   Lees meer

23.2.2010
Namibia Motors leading the way

NAMIBIA Motors at Otjiwarongo and Oshakati are committed to bringing you the popular and well established GM brands such as Opel and Isuzu.   Lees meer

22.2.2010
Luukse oord vir Tsumeb

BINNEKORT sal die multimiljoendollar Kupferquelle-oord se hekke vir besoekers open. Die Kupferquelle-oord, wat voorheen as die Tsumeb Karavaanpark bekend was, is strategies op die TransKalahari weg na die Noorde geleë. Die bouprojek is een van die grootste ...   Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend