Noorderlig


Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

23.02.2010

Grootfontein nou ook 'n klik ver

© Francoise Steynberg
Die munisipaliteit van Grootfontein spog met ’n splinternuwe opgegradeerde webblad wat besoek kan word by www.grootfontein.com.na. Kommunikasiebeampte Jackpelins Muundjua wys hoeveel inligting op die webblad gevind kan word, onder meer nuus, geskiedenis, ’n fotogalery, die dorpsraad en dienste van die munisipaliteit. Daar is ook skakels na die jaarverslag en memorandums van vergaderings. Toeriste-aantreklikhede in die omgewing word ook gelys. Besighede en akkommodasie-inrigtings soos hotelle, lodges, gasteplase en -huise kan teen ’n minimale bedrag ’n advertensie of skakel op die webblad plaas. Skakel mnr. Muundjua by 067 243 101.