Erongo


Erongo Binneland


Erongo Hentiesbaai


Erongo Omaruru


Erongo Swakop


Erongo Walvisbaai


Tuisblad-argief

06.02.12

Tuisblad van 06 Feb '12

03.02.12

Tuisblad van 03 Feb '12

02.02.12

Tuisblad van 02 Feb '12

01.02.12

Tuisblad van 01 Feb '12

31.01.12

Tuisblad van 31 Jan '12

30.01.12

Tuisblad van 30 Jan '12

2.2.2012
Goewerneur loof kusskole
© Le Roux van Schalkwyk

DIE goewerneur van die Erongostreek, mnr. Cleophas Mutjavikua, het by Hoërskool Westside op Swakopmund besoek afgelê as deel van ʼn twee week lange program waartydens hy al die skole langs die kus besoek. Hy het tydens sy besoek aan die skool sy waardering ...   Lees meer

27.1.2012
Dooie bottelneusdolfyn spoel uit
© Le Roux van Schalkwyk

Die rare verskynsel van ’n dooie bottelneusdolfyn het hom gister in die water by Swakopmund voorgedoen waar dit vanaf die Mole in die rigting van die ysterkaai gedryf het. Die dolfyn se liggaam het later by die Tiger Reef-strandkroeg uitgespoel waar omstanders dit van nader bekyk het.   Lees meer

23.1.2012
Queen Mary 2 ’n rekord vir Walvisbaai
© Le Roux van Schalkwyk

MET ’n lengte van 345 meter en ’n breedte van 41 m is die Queen Mary 2 (QM2) die grootste passasierskip wat tot dusver nog die hawe van Walvisbaai binnegegaan het. Die QM2 kan 3 046 passasiers en 1 253 offisiere en bemanningslede neem. Sy is tans besig ...   Lees meer

19.1.2012
Parkering ontstel Swakopmunders

ONTSTELDE Swakopmunders het Dinsdag in die middedorp betoog om hul beswaar teen die nuutbeplande ontwikkeling van ondergrondse parkering in die middedorp te toon. Meer as 600 mense het reeds ’n petisie onderteken, volgens mnr. Lucky Gaseb, leier van die demonstrasie.   Lees meer

11.1.2012
Vuil fasiliteite langs die kus laat vakansiegangers verstom
© Edgar Laue

VUIL en onhigiëniese geriewe het vakansiegangers tydens die Desembervakansie verstom gelaat oor die agteruitgang van een van die gewilde en geliefkoosde rusoorde langs die kus. Dagbesoekers by Dolfynstrand was glad nie beïndruk tydens ʼn besoek daar nie.   Lees meer

7.1.2012
Perderuiters paradeer deur Swakopmund
© Le Roux van Schalkwyk

Deelnemers aan vanjaar se 55ste ruitertoernooi van die Reiterverein Swakopmund (RVS) het gister op hul perde deur die middedorp van Swakopmund geparadeer. Die hoogtepunt sal vandag die dresseerderby wees, terwyl die perdespringderby en perdespringkampioenskappe môre en Sondag sal plaasvind.   Lees meer

6.1.2012
De Duine kroon die mooistes

VAN die mooiste onder die mooistes het aan vanjaar se Mej. De Duine-kompetisie op Hentiesbaai deelgeneem toe meer as 69 meisies ingeskryf het. Massiewe prysgeld was op die spel en dit was Chante Kotze wat met die titel van Mej De Duine en N$15 000 weggestap het.   Lees meer

6.1.2012
See weer branderplankryers s'n
© Le Roux van Schalkwyk

Met Swakopmund wat sedert Maandag vinnig leegloop, het plaaslike branderplankryers die kans gehad om die see weer vir hulself te hê. Verskeie branderplankryers het in heerlike sonskynweer die branders aangepak.   Lees meer

5.1.2012
Martin van bielie-kabeljou

Elke hengelaar se droom! Martin Botes van die Seagulls hengelklub het hierdie bielie van ’n kabeljou net suid van St. Nowhere gevang. Martin skryf per e-pos die blinklyf het die skaal op ’n allemintige 17,9 kg getrek. St.   Lees meer

5.1.2012
Heritage Hill beloof ideale leefstyl

HERITAGE Hill Estate is die leefstyl waarvan almal droom. So het die besturende direkteur van die nuwe beplande landgoed net buite Swakopmund, mnr. Coenie Botha, Heritage Hill tydens die amptelike bekendstelling afgelope Donderdag beskryf. Volgens Botha sal die dorpie in die woestyn, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend