Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.2.2012
Twintig K-woorde wat jy vanaf vandag nooit weer mag sê nie
© Republikein

NOOIT ’n goeie idee om jou kop tussen krokodil se kake in te druk nie. Maar ’n mens mag maar die kronkelstert so ’n bietjie kielie? Met al wat ou woord en nuwer naam deesdae polities en andersins in-Korrek, slaan ou Dapperrerige Daniëltjie ’n kierangbraaitjie saam oor die woordvuur van ander k- ...   Lees meer

7.2.2012
Pakkies karwei en saamrygeleenthede is eie aan ons mense

NAMIBIëRS het die gewoonte om altyd pakkies, klein of groot, saam met mense te wil stuur. Daar word altyd versoeke, of dit nou op die radio of op Facebook is, uitgestuur om ’n pakkie of ’n persoon of selfs ’n dier saam te karwei. Daar is spesiale radioprogramme ...   Lees meer

6.2.2012
Lekker oor die lippe, vet om die heupe

SOMS gebeur dinge elkeen op sy eie tyd, maar die een beïnvloed die ander algaande. Dan praat mens van toevallighede en die noodlot as die samevloei van omstandighede jou dalk vanweë vorige oortredings op die oor raps. Laasjaar so in die week voor Kersfees ...   Lees meer

3.2.2012
Reise in die geheue na Windhoek van ouds
© Republikein

TWEE “reise” het my die afgelope tyd met heimwee aan die Windhoek van ouds laat terugdink . Die een was toe ek die ander aand vir my man in die bed lê en voorlees uit Doc Immelman se boek Ruacana tot Rosh Pinah van die dag toe hy as jong man met die trein uit Kaapstad in Windhoek aangekom het.   Lees meer

2.2.2012
Laat staan jou betieterheid oor die kortgeit!
© Republikein

DUIFIE sê hy verstaan nie hoekom so baie dinge weggelaat is in die “manual” wat sy vrou vir hom Krismis laaste jaar gegee het nie. Ek vra watse “manual” en hy sê die Bruidegomboek. “Wat se blêrrie boek is dit?” wil ek weet. “Dis ’n ‘manual’ wat jou alles ...   Lees meer

1.2.2012
Geen plan sal werk as ’n land hom nie wil uitvoer nie
© Republikein

“ VERLANG jy nie na die onderwys nie?” ’n Vraag waarteen baie oudonderwysers hul gereeld vasloop en een wat by ou Dapperrerige Daniëltjie dieselfde beneuktheid veroorsaak as wanneer oudleerlinge wat lankal grootmense met kinders is jou voor en agter aanhou “meneer”.   Lees meer

31.1.2012
Gee my ’n man wat ’n barshou kan kyk

KIERTSREGOP sit hy op sy perd. Sy roomkleurige, wyerand Stetson gooi ’n donker skaduwee oor sy gesig waar stoppels op sy ken en wange skuil. ’n Spiertjie spring in sy wang. Sweet pêrel liggies op sy bolip, die kneukels van sy een hand span wit soos hy die teuels van sy vosperd styftrek.   Lees meer

30.1.2012
Dorp is dalk klein, maar mense is sy hartklop

HEELWAT mense het veel te sê wanneer hulle hoor dat iemand se wortels in ’n plattelandse dorpie lê. Stadsjapies kan nie lekker begryp wanneer jy probeer verduidelik dat jou graad 12-klas uit agt leerlinge bestaan nie. Dat dit nog boonop ’n lekker tyd was, is te veel om in te neem.   Lees meer

27.1.2012
Tyd om die ronde bol onder die voete te laat rol

HIERDIE bek hang nog steeds wyd soos ’n waenhuisdeur oop. Amper so erg soos die ooglede laat Woensdagaand. Maar elke sekonde van die wakkerbly was dubbel en dwars die moeite werd. Dit omdat swaar reën die skouspel lank vertraag het – nog voordat die ...   Lees meer

26.1.2012
Mans, vroue en die corpus watsegoete!
© Republikein

ONS koffiekroegvlieë se bekers is nog skaars vol vir die eerste sessie van die nuwe jaar toe Walter ’n storm in die vroue se teepot ontketen met sy opmerking oor “die gerammel in ’n vrou se kop.” Dis te laat om hom te laat weet dis ’n baie gevaarlike “topic’ daai, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend