|
|
7.2.2012 Air Nam-vloot groei met bestelling van twee A319’s |  AIR Namibia het twee nuwe Airbus A319-vliegtuie vir sy streekroetes bestel. Die vliegtuie, met sitplek vir 112 passasiers in ’n tweeklas-uitleg, sal nuwe vlakke van gemak op roetes tussen Windhoek en ander stede in Afrika skep.
Air Namibia beskik reeds ... Lees meer |
|
7.2.2012 Namibië steeds moeilik om sake in te doen |  NAMIBIË het met vier plekke op die ranglys van die Węreldbank se 2012-verslag “Doing Business in a More Transparent World” gedaal.
Die verslag meet jaarliks die gemak waarmee sake in verskeie węreldlande gedoen kan word. Dit fokus op tien gebiede, naamlik die gemak om ’n besigheid te begin, ... Lees meer |
|
6.2.2012 Oryx now predominantly owned by Namibians |  A transaction was concluded on 23 December, 2011 whereby a 25.5% holding in Oryx Properties Limited was sold for N$185 million. The 25.5% holding was previously held by SA Corporate Real Estate Fund, a South African property fund listed on the Johannesburg ... Lees meer |
|
6.2.2012 Facebook raak ’n rivier van geld |  Facebook het vir die eerste keer sy finansiële kaarte op die tafel oopgegooi, en dit lyk goed. Dit was sy eerste tree na Wall Street, waar hy hoop om tot US$10 miljard te maak. Kenners meen die notering kan Facebook se waarde op US$100 miljard te staan bring en Mark Zuckerberg, ... Lees meer |
|
6.2.2012 Staat se skuld van die laagste in węreld |  NAMIBIË se regeringskuld het in Januarie tot N$16,479 miljoen teenoor Desember se bedrag van N$16,029 miljoen gestyg. Volgens Capricorn Investment Holdings se groepekonoom, mnr. Rowland Brown, was die toename in skuldvlakke om die Regering se Geteikende Ingrypingsprogram ... Lees meer |
|
6.2.2012 Belbesluit kan nog maande neem |  ’n VERGADERING van belanghebbendes by Telecom Namibia se voorgenome oorname van leo sal binnekort deur die Namibiese Mededingendheidskommissie (NaCC) belę word.
Finale uitsluitsel oor die lot van Namibië se tweede, finansieel sukkelende selfoonmaatskappy kan egter nog maande duur. Lees meer |
|
3.2.2012 Oorname van uraanmyn lok wyd reaksie |  DIE Rio Tinto myngroep se besluit om die China Guangdong Nuclear Power-groep (CGNPC) se aanbod vir al sy aandele in Kalahari Minerals te aanvaar, kry steeds węreldwye nuusdekking.
Dit word gesien as ’n poging om Extract Resources – wat die Husab Uraanmyn besit – te bekom. Lees meer |
|
|