22.07.2008
© Theo Gurirab
Die aanskoulike tradisionele Herero-hutte is by die Okakarara Gemeenskap Kultuur- en Toeristesentrum opgerig. Vanuit hierdie hutte is kos vir besoekers voorberei tydens die amptelike inwyding van die OCCTC.