|
|
11.12.2009 Tony Rust gaan môre weer dreun |  DIE tafel is gedek vir ’n vyfgangmotorsportdis die naweek wanneer altesaam 15 renmotors uit Suid- Afrika in Windhoek saamtrek om teen die bestes van Namibië mee te ding.
Uit Gauteng is dit die topjaers van Klerksdorp Raceway wat in Windhoek opgedaag ... Lees meer |
|
11.12.2009 Finaliste vir SA Motor van die Jaar |  TALLE verrassings het na vore getree met die aanwys van die agt voertuie wat deur motorjoernaliste as finaliste vir die Motor van die Jaar-kompetisie in Suid-Afrika aangewys is. Lees meer |
|
11.12.2009 Fierce is RAV4 se nuutste toevoeging |  TOYOTA het ’n nuwe beperkte weergawe van die gewilde RAV4 4x4 2.0 liter kompakte sportnutsvoeruig bekendgestel wat as die Fierce bekend sal staan. Die voertuig beskik oor ’n paar estetiese bykomstighede binne en buite, wat onder meer ’n stel ... Lees meer |
|
11.12.2009 Mazda se oopkap MX-5 word opgekikker |  TWINTIG jaar nadat Mazda die eerste geslag MX-5 bekendgestel het, is die buks nou amptelik die wêreld se suksesvolste tweesitplekvoertuig. Pas is weer ’n varser weergawe van die voertuig bekendgestel. Interessant genoeg is die ikoniese MX-5 maar skaars in sy derde geslag hoewel hy al ’ ... Lees meer |
|
11.12.2009 Peugeot bied vragdraers soos min |  PEUGEOT se drie paneelwaens, die Partner, Expert en Boxer, bied vervoeroplossings van verskillende groottes vir sake-ondernemings en vlooteienaars. Daarbenewens is die Boxer in twee verskillende onderstel/kajuit- konfigurasies beskikbaar, sodat doelgeboude oplossings op ’ ... Lees meer |
|
11.12.2009 Waldschmidt herstel goed na operasie |  INGO Waldschmidt, Namibië se eerste en enigste deelnemer wat al die moordende internasionale Dakar-tydren voltooi het, moes onlangs ’n groot operasie aan sy regterskouer ondergaan om ou beserings en ander probleme chirurgies te laat regstel. Sover lyk ... Lees meer |
|
11.12.2009 Ford Focus op werkverrigting en hantering |  DIE uiters gewilde Ford Focus RS vir 2009 wat op die oomblik net in Europa in die algemene handel beskikbaar gaan wees, is verlede week in Windhoek in die vertoonlokaal van die Ford Motor Maatskappy opgemerk. Die voertuig is deur Walvisbaai vir een van die maatskappy se direkteure in die Kaap, mnr. Lees meer |
|
11.12.2009 Beperkte uitgawe van Merc se C63 binnekort hier |  MERCEDES-Benz gaan ’n aantal C63 AMG-modelle met ’n spesiale pakket toebehore in Suidelike Afrika beskikbaar stel. Om meer oemf tot die alreeds giftige C63 toe te voeg, het die beperkte uitgawe 63-model groot 19-duim wiele en allooivellings en ... Lees meer |
|
11.12.2009 Onsekerheid oor vragmotormark vir 2010 |  DIE nuut aangestelde adjunkpresident van Hino Suid-Afrika, mnr. Casper Kruger, sê dis bitter moeilik om die 2010-vragmotormark te voorspel. Hy sê die konserwatiewe benadering is dat die mark 4 tot 5 persent teenoor die 2009-syfer sal groei, wat op sowat 19 600 eenhede vir 2010 te staan kom. Lees meer |
|
11.12.2009 Polo aangewys as Europa se Motor van die jaar |  VOLKSWAGEN se nuwe Polo wat in Februarie in Suid-Afrika bekendgestel word, is as Europa se Motor van die Jaar aangewys. Dis die eerste Volkswagen sedert 1992 (en die Golf 3) wat dit kon vermag. Die Polo het veral met sy moderne enjinreeks beïndruk.
Die Polo BlueMotion se verbruik van 3. Lees meer |
|
|