27.6.2008
Nuwe Audi A4 trek baie aandag

AUDI Centre in Windhoek het onlangs ‘n ope dag gehou om die splinternuwe Audi A4 amptelik aan die publiek bekend te stel. ‘n Groot aantal mense is na die geleentheid gelok waar heelwat entoesiaste geleentheid gekry het om die voertuie te toetsbestuur.   Lees meer

27.6.2008
Goedkoper rygoed as teenvoeter vir duur brandstof

BROMPONIES en motorfietse as vervoermiddel en teenvoeter vir die hemelhoë brandstof­pryse raak al meer gewild en handelaars het bevestig dat navrae na goedkoper rygoed al meer word. Dit is een van die redes waarom Danric Auto in Windhoek besluit het om ook ‘ ...   Lees meer

27.6.2008
Auas open in Suide

AUAS Motors se nuwe takkantoor wat op Mariental gevestig is, gaan volgende week amptelik sy deure op die suidedorp open. Die afgelope paar dae is die onderneming besig om alles vir die amptelike opening op 1 Julie reg te kry. “Alles is nog maar deurmekaar, ...   Lees meer

27.6.2008
Lubbe’s open nuwe tak vir kommersiële voertuie

ONGEAG ‘n algemeen sukkelende ekonomie het die Lubbe-groep van maatskappye die afgelope twee jaar ‘n ongekende groei beleef. Personeel het van net 30 sowat twee jaar gelede tot meer as 70 toegeneem en in die tyd het verskeie vertakkinge van die onderneming ook hul beslag gekry.   Lees meer

27.6.2008
Subaru Impreza beïndruk met kwaliteit

SUBARU se nuwe Impreza WRX STI is so vars en nuut soos ‘n doudruppel en verskil totaal van die motor wat dit vervang. Alles van die romp se plaatmetaal tot die wiele, die middel-ewenaar, enjin, ratkas en remme is geheel en al hersien. So ook die bakwerk ...   Lees meer

27.6.2008
Tiger Wheel & Tyre gee kragopwekkers weg

DRIE Namibiërs is deel van die gelukkige 100 kliënte van Tiger Wheel & Tyre in Suid-Afrika, Botswana en Namibië wat in ‘n trekking die wenners is van ‘n 5.5 kW kragopwekker van Rolux. Die 13 perdekrag vierslag petrolaangedrewe kragopwekkers ...   Lees meer

27.6.2008
Nuwe Accord roer die hartsnare

HONDA se nuwe Accord het onlangs in Windhoek aangekom en ‘n vinnige draai by Honda Pupkewitz se vertoonlokaal het gewys dat dit totaal verskil van sy voorganger. Soos verwag, is dit uiters modern met een van die mees futuristiese paneelbordsamestellings wat ons nog gesien het.   Lees meer

27.6.2008
BMW gee rentekoerse ‘n uitklophou met 3-reeks

STYGENDE rentekoers­aanpassings is een van die risi- ko-faktore vir huis- en voer- tuigkopers. Daarom word Danric Auto se aankondiging van ‘n vaste rentekoers van 12.5 persent op die koop van enige van sy 3-reeks BMW’s, as ‘n welkome meevaller bestempel.   Lees meer

27.6.2008
Ervaring kom goed te pas in mededingende mark

Mnr. Chris Robinson is aangestel as die verkoopbestuurder van die nuwe handelaarskap Pupkewitz Chery. Sy meer as 25 jaar ervaring in die motorhandel gaan hom goed te pas kom in die mededinge mark vir intreevlak- en goedkoper voertuie. Tydens ‘n onderhoud het mnr.   Lees meer

27.6.2008
Waldschmidt vaar goed tydens die Toyota 1000

MET ‘n algeheel tiende plek in die onlangse moordende Toyota Kalahari Botswana 1000-woestynren in Botswana, is die Namibiese Moto-Crossjaer, Ingo Waldschmidt, heel in sy skik met hoe hy gevaar het. Hy het in die elfde ry weggespring wat beteken het dat ...   Lees meer

27.6.2008
VW-bakkie doen lag-lag halfmiljoen kilometers

DIS nie enige man wat binne net meer as 23 maande meer as 500 000 kilometer met ‘n voertuig ry nie. Wel, mnr. Otniël Tjingovera, drywer by die verspreidingsafdeling van Republikein, se 1 600cc Volkswagen Caddy-bakkie wat op 27 Julie 2006 splinternuut gekoop is, ...   Lees meer

27.6.2008
Afslaankap van BMW gaan koppe laat draai

BMW se nuutste model in sy Een-reeks, die afslaankap met sy ongelooflik kragtige 225 kW-enjin, is ‘n pronkstuk van ‘n motor met die mooiste kurwes wat ons nog beleef het. Dis net jammer dat dit net met ‘n sagtekap beskikbaar is. Hoewel die ...   Lees meer

27.6.2008
Rust weer president

MOTORSPORT kan dalk weer begin gedy met die onlangse verkiesing van ‘n nuwe beheerliggaam wat onomwonde aangedui het dat dit die voortslepende onmin wat dusver verhinder het dat alle betrokkenes hul gesamentlike energie kan aanwend om motorsport uit te bou, agter hulle geplaas het.   Lees meer

27.6.2008
Walvis-tydren trek baie deelnemers

WALVISBAAI kry weer ‘n slag geleentheid om die top tydrenjaers van Namibië in aksie te sien wanneer hulle Saterdag om 09:00 voor Indongo Toyota vir ‘n lang 204 kilometer-tydren wegspring. Organiseerders het altesaam tien spesiale sneltrajekte oor ‘ ...   Lees meer

27.6.2008
Eerste voertuie van Chery uit China maak indruk

PUPKEWITZ Chery is die jongste motorhandelaarskap wat sy deure in Namibië open en soos die GWMen Chana-handelaarskappe wat ook onder die vaandel van die Pupkewitz- groep resorteer, word voertuie met ‘n Chinese oorsprong deur hulle in die land versprei.   Lees meer