|
|
11.3.2010 Fotofees van 'n unieke land |  Die donkie(kar) is ’n wonderlike ding! En so maak ’n mens met ’n pap wiel. Ute von Ludwiger het op die pad tussen Outjo en Kalkfeld op die petalje afgekom. Die domkrag in die geval was die plank van die bankie waarop die donkiekardrywer sit! Lees meer |
|
9.3.2010 Lesers se verslae en foto’s stroom in | DIE groot hoeveelheid foto’s en verslae wat lesers deesdae deur middel van kortboodskap SMSdienste, MMS (MultiMedia-diens) en e-pos aan Republikein en sy susterskoerante stuur, is besig om die wyse waarop inligting deur Namibië vloei, te verander.
Briewe, ... Lees meer |
|
3.3.2010 Chris Schutte kry spesiale verjaardagkoek |  Personeel van Namibia Commercial Aviation (NCA) het hul grootbaas, Chris Schutte, Vrydag op ’n spesiale DC-6 koek getrakteer om sy 71ste verjaardag te vier.
Mnr. Schutte is nie net ‘n strydros van die Namibiese lugvaartbedryf nie, maar ook die eienaar van die klassieke Douglas DC-6B. Lees meer |
|
3.3.2010 Val-val deur die Hochfeld |  Die Ou Honne-motorfietsryers het die naweek by Streicher en Hella Coetzee op hul plaas naby Hochfeld gaan kuier. Sondag op pad terug op die pad D2166 suid van Hochfeld, het dit al vallende gegaan ná swaar reën Saterdagnag. Die Ou Hond, dr. Paul Verburg, het ... Lees meer |
|
1.3.2010 Son's graduation a happy occasion |  A happy family at Ngatuuane Kasuto’s recent graduation ceremony at the University of Cape town. From left to right: Ms N. S. Kasuto (mother), Okasute Kasuto (son) currently doing his doctorate degree, Ngatuuane Kasuto (daughter) and advocate Kasuto (father). Lees meer |
|
26.2.2010 Tsumeb se "fok left" enigste in die wêreld |  Hierdie humoristiese foto van ’n tydelike lisensie wat tipiese Namlish bevat, is in die internasionale kuberruim per e-pos en internet heen en weer gestuur en is selfs op facebook en ‘n Australiese blog van oud-Namibiërs gepubliseer. Republikein ... Lees meer |
|
23.2.2010 Waar's jou rooi vlag? |  Sonder enige waarskuwingstekens of rooi vlaggies deur die strate. Die voertuig is op 16 Februarie in Onafhanklikheidsrylaan in Windhoek afgeneem nadat die bestuurder aangesê was om weens ’n moontlike oortreding stil te hou. Lees meer |
|
21.2.2010 Ruwe see in baai |  Charmaine Vosloo by Mola-Mola op Walvisbaai het hierdie beeld van hoe deinings op die see in die baai voor die gewilde loodsplek vir plesierbote lyk, per MMS aan Republikein gestuur.
Sy sê die deinings was buitegewoon Saterdag, maar dit het nie ervare ... Lees meer |
|
19.2.2010 Riviere styg steeds |  Met reënval regoor die land aan die afneem, is watervlakke van sekere riviere steeds besig om te styg. Die Zambezirivier het gister by die Katima Mulilo meetstasie op 3,88 m gestaan en die Visrivier het by die Ai-Ais meetstasie met 12 cm toegeneem sedert die vorige dag. Lees meer |
|
18.2.2010 Deel ook joune met jou selfoon se MMS-funksie |  As ’n 70-jarige op Okahao dit met ’n selfoon se MMS-funksie kanregkry, kan enige iemand anders dit ook doen. Die foto van ’n reënboogom die stam van ’n kremetartboom is vandeeweek op Okahao geneemen na Republikein gestuur deur die MultiMediaService- ... Lees meer |
|
|