3.4.2008
Namibië sprankel ná die reën
© Ute von Ludwiger

  Lees meer

3.4.2008
Efundja het ook 'n blink kant

Ofskoon die efundja, of seisoenale vloed uit Angola, vanjaar die ergste in meer as vyftig jaar is en groot skade aan infrastruktuur en landerye aangerig het, het dit ook ‘n ander, positiewe kant. Dít is die oorvloed aan vis in al wat stroom en oshona in die Cuvelai-dreineringstelsel is.   Lees meer

2.4.2008
Efundja fotogallery

  Lees meer

2.4.2008
Die welwitchia se blomme
© Ute von Ludwiger

Die welwitchia se blomme, kan iets dan nou mooier wees as Moeder Natuur se blomtuin? Stuur jou foto’s na lesers@republikein.   Lees meer