Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

26.02.2010

Tsumeb se "fok left" enigste in die wêreld

© Helga Detering
Hierdie humoristiese foto van ’n tydelike lisensie wat tipiese Namlish bevat, is in die internasionale kuberruim per e-pos en internet heen en weer gestuur en is selfs op facebook en ‘n Australiese blog van oud-Namibiërs gepubliseer. Republikein het die fotograaf van die tydelike lisensie vir ’n vurkhyser, Helga Detering, opgespoor. Helga is ’n prosedurebestuurder by Cymot se tak op Tsumeb en die maatskappy het ’n tydelike lisensie vir hul vurkhyser nodig gehad om vrag in die straat te mag aflaai. Cymot se drywer, Sebulon Tjipuka, is na NaTis gestuur en het met dié tydelike lisensie vir ’n “Toyota Fok Left” teruggekom. Reg of verkeerd, die vurkhyser was gelisensieer om in die straat gebruik te word.