|
Republikein
|
|
|
17.11.2010 Reën se lief en leed![]()
Reënboodskappe stroom in.
"Dit (foto bo) was gister op die Dabis Gasteplaas naby Helmeringhausen. Daar was 32 mm reën en hael en het taamlike skade op die plaas aangerig." - Stefan Gaugler. "16/11/2010 se storm op Maltahöhe (foto onder) van 40mm in 30 min met groot haelkorrels. Skade aan ruite van geboue, die kerksaal, huise en plante. Die Hudup-rivier loop ook redelik. Foto's is van die Maltahöhe Hotel." - Jurgen Scheider. "Last night (15 November) from 23:00 to 07:00 it rained 19mm at the Hippo Pool in the Kunene and again from 15:00 to 21:00 it rain again 9.5mm for a total of 28.5mm and still raining softly with no wind or lightning." Eben Kleinhans, Ruacana-kragstasie. Stuur ook jou reënsyfers en -foto's na lesers@republikein.com.na en sê waar en wanneer dit geneem is. ![]() Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak. |
|