19.05.2010 Reise en leserslense
 Biltong! Darem nie. Die koedoebul het mooi geposeer by die Okapuka Ranch buite Windhoek.
Alle foto’s wat van lesers ontvang word, word op Republikein se webwerf gepubliseer.
Foto's word sorteer onder natuurfoto’s, foto’s oor “dinge wat krap” en nuusgebeure. Selfs foto’s wat die lagspiere prikkel is welkom.
Stuur jou foto’s na lesers@republikein.com.na en selfoonfoto’s soos die nuus gebeur na 081 128 0489. Heg net ’n kort beskrywing en jou naam aan.
Klank- en videogrepe oor enige onderwerp is ook welkom. Stuur dít na bydrae@gmail.com
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|