22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

19.01.2012

Op julle merke, gereed, leer!

© Marlize Rautenbach
Die hartseer gesiggie, Tjizapou Mieze, is by Primêre Skool St. Andrews vir sy eerste skooldag. Hy het grootoog in die klas rondgekyk voor hy uiteindelik ’n plekkie langs ’n nuwe maatjie op die mat ingeneem het.

VERSKEIE ouers en famililede het kiekies ingestuur van hope boeties en sussies se eerste dag op die skoolbanke. Klik hier om na die fotogalery te kyk.