21.06.2010 Ooswind teister die kus
 Theo van Zyl het kort voor die naweek die foto op Hentiesbaai geneem.
Oosweertoestande sal vandag voortduur oor die sentrale en noordelike dele van die Namibiese kus, sê die weerkantoor.
 Die ooswind druk die sproei van die branders terug see toe, dit lyk byna soos die sluier van 'n bruid.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|