Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.09.2010

Ongeluk op Westelike Verbypad

© Anita van Zyl

Anita van Zyl van Windhoek het vanoggend hierdie foto's aangestuur. Sy het dit omstreeks 09:00 geneem ná 'n ongeluk tussen twee voertuie van die Namibiese weermag plaasgevind het.

Volgens haar e-pos het die ongeluk op die westelike verbypad net duskant die Döbra- en Brakwater-afdraai plaasgevind.

Dit is nie bekend hoeveel persone beseer of dood is nie.

Stuur ook jou foto's oor nuusgebeure na lesers@republikein.com.na of stuur dit per selfoon na 081 128 0489. Heg 'n kort beskrywing aan.
© Anita van Zyl

© Anita van Zyl

© Anita van Zyl