22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

26.01.2011

Pippa word nou mooi groot

© Leigh Pascheka
Pippa, dié gemsbokkie oor wie Republikein verlede jaar berig het, word nou groot. Sy was met behulp van ’n noodkeisersnit gebore ná haar ma in ’n jagtog geskiet is. Die jagters het nie besef die gemsbokooi is so hoog dragtig nie en toe hulle by haar hom, moes hulle vinnig help. Sedertdien bly Pippa by haar “grootmaakouers”, Siggi en Leigh Pascheka. “Sy is nou omtrent 42 weke oud en is nie van plan om die huis vinnig te verlaat nie,” skryf Leigh. Die blou swembadjie is eintlik haar waterbak. Sy soen ook graag vir “mamma” Leigh, maar hou nie eintlik van mans nie.

© Leigh Pascheka