12.10.2010 Ongeluk ontwrig Swakopmund-verkeer
Die ongeluk het vanmiddag in Swakopmund by die vierrigtingstop in Libertine Amathilastraat plaasgevind. Dit lyk gelukkig erger as wat dit was. Volgens berigte is niemand ernstig beseer nie.
Stuur ook jou foto's soos dit gebeur na 081 128 0489.
|