22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

31.12.2010

Laerskool kry rekenaarsentrum

© Verskaf
Laerskool Ruimte se rekenaarsentrum is deur die direkteur van Onderwys in die Hardap-streek, mnr. Ben Boys, geopen. Standard Bank Namibia het tydens die opening N$5 000 aan die skool geskenk en die skoolhoof bedank alle individue en organisasies wat ’n skenking gemaak het.