 ’n Leser van Swakopmund het vir ons die foto gestuur van hengelaars wat op verbode terrein tussen die Mole en die ysterkaai hengel. “Waar is die visinspekteurs?” wil hy weet, want die inligtingsbord op die voorgrond is baie duidelik dat dit vir hengelaars verbode terrein is. Lees meer |