22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

9.03.2010

Gru-ongeluk by Okahandja in beeld

© Bennie Booysen

Die versnelrenne by Okahandja is Saterdag gehou sowat 300 m van waar dié gru-ongeluk plaasgevind het.

Volgens mnr. Bennie Booysen, wat die foto’s per MMS aan Republikein gestuur het, was beide die swart Golf met vier insittendes uit Swakopmund en die Isuzu-vragmotortjie van Okahandja se rigting na Gross Barmen onderweg.

Twee mense het in die ongeluk gesterf en verskeie is beseer. Okahandja se ambulanspersoneel was op die toneel.

Die ongeluk het omstreeks 17:30 gebeur en toeskouers by die versnelrenne was onmiddellik op die toneel.